Harbourgate
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anderson-weg 4, Kalkbaai, 7990, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Harbourgate is 'n selfsorgvakansiehuis in Kalkbaai met 'n pragtige uitsig oor die hawe.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Gaste in die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n bad, stort en wasbak, en daar is 'n aparte toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Gaste kan die uitsig vanaf elke venster in die oopplan-kombuis en -leefareas geniet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei en breekware, en 'n toonbank met 3 stoele toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea vir 10 gaste, en daar is 'n sitarea met glasdeure wat lei na 'n oop ruimte. Die hoofleefarea het gemaklike rusbanke en stoele, 'n kaggel en 'n TV, en daar is sitplek in 'n kleiner leefarea.
Gaste kan buite op die stoep met gemaklike sitplek ontspan, en daar is 'n eetarea in die tuin. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.
Die verblyf bied 'n rustige omgewing vir ontspanning en is naby geriewe, soos winkels, restaurante, getypoele en strande.
Slaapplek
’n Bespreking by Harbourgate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Bianca Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 1
Maande gelys 12
Ligging
- Anderson-weg 4, Kalkbaai, 7990, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anderson-weg 4, Kalkbaai, 7990, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom