Happy Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dianaweg 35, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Happy Place is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in 'n rustige area in Pringlebaai. Die eenheid is stapafstand vanaf die Hangkliproete, 'n natuurreservaat en die dorpskern, en naby die strand.
Verblyf word in die huis se grondverdieping-eenheid gebied en is vir 6 gaste geskik. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n kinderbed vir 2 kinders. Die aparte badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus en die leefarea het 'n etenstafel, kaggel, gemaklike sitkamerstel en 'n TV.
Gratis WiFi en parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Happy Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dorle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 4
Ligging
- Dianaweg 35, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dianaweg 35, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom