Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Place 1008

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronell Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Happy Place 1008
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annamarie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Happy Place is 'n bekoorlike blyplek op die see. Alles wat mens nodig het en nog meer. Die gasvrouens is fantasties en die dorpie self is ongelooflik, met die wonderlikste mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place 1008 se terugvoer

Baie dankie

Happy Place 1008
Bouwe T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouwe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike see kuier met 'n ongelooflike see-uitsig en lekker binnebraai.

Voorwaar een van die huise met die mooiste see-uitsig waar ons al gekuier het. Die huis is reg teen die see en selfs van die grondvloer af het jy 'n fantastiese see-uitsig. Met die binnebraai en al die nodige kombuisgeriewe en die nodige vries- en yskasgeriewe kan mens nie anders as om heerlik te kuier en net rustig te wees nie. Pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place 1008 se terugvoer

Baie dankie

Happy Place 1008
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat 1008, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96df361de800f7adfc321a732bfd3a1f3d68512085983f2a1a164660b2da29dce624be0879461ab187d13d80de13d4097700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 1008 Tuna Street Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.392342790515 20.862430930138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem