Opsomming van Resensie
Marius V - Mei 2022
Gemiddeld
Lekker geslaap, ruim vertrek en badkamer.
Mariaan D - Mei 2021
Gemiddeld
Welcoming gevoel, gasvry.
Hampton House se terugvoer
Mariaan,
Dit was baie lekker want julle het ook soos vriende gevoel.
Ons het gewoonlik vars vrugte met ontbyt en dit was my skuld want ek het vergeet om te maak.
In die toekoms sal ons vir julle 'n groot bak met alles maak en ontbyt gratis maak.
Groete
Liezl
Udette K - Apr 2021
Gemiddeld
Gerieflike verblyf naby Unitas.
Else V - Okt 2018
Gemiddeld
Hampton House is netjies en rustig en die personeel is beleefd, vriendelik en hulpvaardig.
Hampton House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Else. Ons het dit ook geniet om julle te ontvang.
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete
Hampton House
Johan S - Mei 2018
Gemiddeld
Ons het die stilte vreeslik baie geniet.
Hampton House se terugvoer
Johan
Dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly dat julle julle verblyf vreeslik geniet het.
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Liezl en Ruth
Ryno D - Apr 2018
Gemiddeld
Baie netjies en baie vriendelik.
Hampton House se terugvoer
Beste Ryno,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete,
Liezl
Ilze V - Feb 2018
Gemiddeld
Netjies, skoon, vriendelik.
Cecilia K - Aug 2017
Gemiddeld
Lekker gebly in 'n huislike atmosfeer.
Hampton House se terugvoer
Cecilia,
Baie dankie, hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Liezl
Jacob Casper C - Nov 2016
Gemiddeld
Aangenaam.
Marjorie K - Okt 2016
Gemiddeld
Puik!
Maureen B - Jul 2016
Gemiddeld
Uitsonderlike, netjiese, veilige, mees gasvrye en perfekte verblyf in Gauteng!
Andre B - Jun 2016
Gemiddeld
Ek slaap beter in 'n tent.
Lees meerHampton House se terugvoer
Beste Andre.
Dankie vir die terugvoering want ons dame in opleiding het jou ontvang en terwyl sy vir jou gewag het reg langs ontvangs het julle mekaar gemis. Ons het nou seker gemaak dat sy wel ontbyt inligting deurgee want julle was basies 5 meter van mekaar af (ek kon op die CCTV sien)
Ons Wi-Fi is altyd sterk so ek verstaan nie wat die probleem was nie.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief en sal graag jou in die toekoms weer wil sien met 'n spesiale prys.
Jy het wel fotos geneem van ons gastehuis so ek dink "walglik" is 'n baie sterk term.
Dankie
Liezl (Bestuurder)
Suzanne R - Mei 2016
Gemiddeld
Lekker!
Koenie V - Okt 2015
Gemiddeld
Die verblyf is goed.
Hampton House se terugvoer
Beste Koenie,
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer enige inligting wat ons diens kan verbeter.
Dankie,
Liezl
Mari S - Sep 2015
Gemiddeld
Die gasvrou het ons by die motor ontvang en ons onmiddellik tuis laat voel.
Hampton House se terugvoer
Hi Mari,
Dit was heerlik om julle by ons gastehuis te verwelkom en dankie vir die komplimente.
Ons hoop om julle weer in die toekoms weer te sien.
Groete,
Liezl
Santjie R - Sep 2015
Gemiddeld
Lekker gebly, baie sentraal vir mense wat Centurion Mall besoek.
Hampton House se terugvoer
Hi Santjie,
Baie dankie.
Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.
Liezl
Annanda N - Aug 2014
Gemiddeld
Fantasties!
Riekie S - Jun 2014
Gemiddeld
Lekke!
Ria J - Mrt 2014
Gemiddeld
Netjies met goeie diens!
Rachel D - Jan 2014
Gemiddeld
Outentiek - aangenaam.
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Durhamweg 95, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom