Beskrywing
Elke ruim dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed, en suite-stort en 'n hoë plafon. Daar is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër. Die kamer is smaakvol ingerig en het groot skuifdeure wat toegang bied tot die tuin en swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Ontbyt word by die lodge bedien van 07:00 tot 10:00. Indien jy vroeër wil eet of 'n ontbytpakkie benodig, laat weet die instansie vooraf.
Stel ook die instansie in kennis indien jy dieëetvoorkeure het.
Al die kamers het 'n koffiemasjien en teemaakgeriewe.
Water word ook voorsien.
Middagete, aandete en alle drankies in die restaurant is uitgesluit.
Middagete en aandetes word bedien by die restaurant vanaf 11:00 tot 22:00.
Laat weet indien jy 'n spesiale in- of uitkloktyd benodig.
Gratis WiFi beskikbaar.
Veilige oornagparkeerplek.
Die instansie het kragopwekkers wat die hele lodge en restaurant kan bestuur. Verblyf word nie beïnvloed deur beurtkrag nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke ruim kamer het 2 enkelbeddens, en suite-stort en 'n hoë plafon. Daar is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër. Die kamer is smaakvol ingerig en het groot skuifdeure wat toegang bied tot die tuin en swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Ontbyt word by die lodge bedien van 07:00 tot 10:00. Indien jy vroeër wil eet of 'n ontbytpakkie benodig, laat weet die instansie vooraf.
Stel ook die instansie in kennis indien jy dieëetvoorkeure het.
Al die kamers het 'n koffiemasjien en teemaakgeriewe.
Water word ook voorsien.
Middagete, aandete en alle drankies in die restaurant is uitgesluit.
Middagete en aandetes word bedien by die restaurant vanaf 11:00 tot 22:00.
Laat weet indien jy 'n spesiale in- of uitkloktyd benodig.
Gratis WiFi beskikbaar.
Veilige oornagparkeerplek.
Die instansie het kragopwekkers wat die hele lodge en restaurant kan bestuur. Verblyf word nie beïnvloed deur beurtkrag nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke ruim kamer het slaapplek vir 3 volwassenes óf 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed, slaapbank wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word, en suite-stort en 'n hoë plafon. Verder is daar lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër. Die kamer is smaakvol ingerig en het groot skuifdeure wat toegang bied tot die tuin en swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Ontbyt word by die lodge bedien van 07:00 tot 10:00. Indien jy vroeër wil eet of 'n ontbytpakkie benodig, laat weet die instansie vooraf.
Stel ook die instansie in kennis indien jy dieëetvoorkeure het.
Al die kamers het 'n koffiemasjien en teemaakgeriewe.
Water word ook voorsien.
Middagete, aandete en alle drankies in die restaurant is uitgesluit.
Middagete en aandetes word bedien by die restaurant vanaf 11:00 tot 22:00.
Laat weet indien jy 'n spesiale in- of uitkloktyd benodig.
Gratis WiFi beskikbaar.
Veilige oornagparkeerplek.
Die instansie het kragopwekkers wat die hele lodge en restaurant kan bestuur. Verblyf word nie beïnvloed deur beurtkrag nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gerieflike eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 'n gesin van 4, en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Verder is daar lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër. Die kamer is smaakvol ingerig en het groot skuifdeure wat toegang bied tot die tuin en swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Ontbyt word by die lodge bedien van 07:00 tot 10:00. Indien jy vroeër wil eet of 'n ontbytpakkie benodig, laat weet die instansie vooraf.
Stel ook die instansie in kennis indien jy dieëetvoorkeure het.
Al die kamers het 'n koffiemasjien en teemaakgeriewe.
Water word ook voorsien.
Middagete, aandete en alle drankies in die restaurant is uitgesluit.
Middagete en aandetes word bedien by die restaurant vanaf 11:00 tot 22:00.
Laat weet indien jy 'n spesiale in- of uitkloktyd benodig.
Gratis WiFi beskikbaar.
Veilige oornagparkeerplek.
Die instansie het kragopwekkers wat die hele lodge en restaurant kan bestuur. Verblyf word nie beïnvloed deur beurtkrag nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside-plaas, R570 Malelanehek-pad, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom