Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halleria Self-catering

Selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke kamer het ’n dubbelbed, ’n klein en suite-badkamer met ’n stort en ’n kombuisie met ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Elke kamer het ’n privaat stoep met ’n tafel, stoele en braaigeriewe, en daar is ook ’n TV met OpenView-kanale, ’n waaier, verwarmer, klerekas, lessenaar en USB-koppelpunt. Daar is ook ’n strykyster en strykplank beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Laat inklok is slegs moontlik indien dit vooraf gereël word.

Stilte tussen 21:00 en 10:00, neem asb. ander gaste in ag.

Geen harde musiek, motormusiek of klankstelsels en -versterkers word enige tyd van die dag toegelaat nie.

Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie.

Besoekers word nie toegelaat sonder vooraf toestemming van die bestuur nie.

Ontbytpakkies is vir gaste wat vroeg vertrek beskikbaar. Bestel asb. voor 18:00 op die vorige dag.

Die verblyf het nie 'n kragopwekker nie, 'n noodlamp word in die kamer voorsien en die hek het 'n battery, so toegang is gewaarborg.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Oaks-weg 66B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880cc881011f3b6ad1800f7a7e7803e92ba8ffeffc84023507120fc34b4f45a8351144db40d3df2c8c1d1201ec0f6401568e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 66B The Oaks Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3137077 31.007213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem