Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Hakuna Mipaka - Bos Sprokie
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaco B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met tieners

Definitely weer besoek.

Bos Sprokie was skoon, en stylvol. Geriewe was goed deurgedink - alles werk en die eenvoud is noemenswaardig, baie prakties. Die beddegoed, bed en storte is 5 ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most pleasant stay.

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie allowed us a pleasant stay, close to the Kruger National Park, with the constant passing of wildlife.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jim C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Very enjoyable, a pleasure to get away from the rat race and just chill.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M
Gesin met klein kinders

Rustig onvergeetlike ervaaring met diere.

Ja, baie lekker gebly. Netjies en so 'n warm vriendelike plekkie. Sal enige tyd weer hier oorbly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed for 8 happy days.

This is a very well-equipped place to stay, with a dipping pool as a bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia J
Gesin met klein kinders

Alles was baie lekker, ons het net met die gasgeiser gesukkel.

Baie lekker gebly dankie. Net met storte gesukkel. Gasgeiser is iets foutief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was just perfect.

5-star stay, neat and safe, with a lot of wild animals around. The kids had lots of fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan P
Saam met vriende

Lekker gekuier. Baie mooi plekkie!

Daar is baie aandag gegee aan die klein goedjies! Dki.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonika G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika G
Saam met vriende

Rus en Vrede.

Dit was ongelooflik lekker. Die verblyf is netjies, baie goed uitgerus met alles wat jy mag nodig hê. Die lugverkoeling is 'n bonus na 'n lang warm dag in die wildtuin en die swembad was 'n ware lewensredder vir die kinders. Die diere kom elke dag loer vir bederfies, en die huis is perfek geleë en naby al die geriewe. Ek sal wel voorstel om ekstra toiletpapier saam te neem as jy vir langer as 3 dae gaan, en ook jou eie pan. Daar is slegs een pan om eiers, plaatkoekies en omelette mee te maak. Maar verder was alles perfek, en ons sal definitief weer kom! Die eienaar, Abigail, is vriendelik en reg om met enige iets te help. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezett V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezett V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Baie lekker gekuier daar. Die plek is waarde vir geld en baie diere wat daar verbykom. Rus vir die siel daai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margo U - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margo U
Gesin met klein kinders

Heerlik gewees, sal verseker terug gaan.

Was baie lekker, mooi en oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M
Gesin met tieners

Fantasties!

Sal dit enige tyd aanbeveel. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Plek was skoon en modern!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillian M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian M
Gesin met klein kinders

We enjoy the stay we had lots of visitors such as kudu, impala, warthogs, zebras and giraffes.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Gesin met tieners

Enjoyed the place — saw lots of wild animals.

The only real problem we had was parking the bakkie, the road to the house is very tricky and there are a lot of trees in the way to move a big bakkie facing the exit. Also, we had a hot water problem which fluctuated between hot and cold, otherwise, we had a nice time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Saam met vriende

Heerlik uitgerus en pragtige plek.

Lekker kuier stoep met braai omring deur bos. Huis is baie gerieflik en goed toegerus. Sal enige tyd vir 'n wegbreek aanbeveel. Baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Gesin met klein kinders

Die naam van die plekkie sê dit alles. Sprokie in die bos.

Skoon, ruim, alles wat mens nodig het, modern en sommer net dadelik tuis gevoel,.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmc D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mmc D
Saam met vriende

Ons het lekker gebly.

Huis en swembad was skoon gewees. Heerlike ruim kamers met elkeen se eie geriewe. Pragtige kombuis. Aircon en wifi 'n bonus. Ek sal persoonlik hou van 'n inventaris om self af te merk en te kontroleer, maar dit is hoe ek werk. Van motor tot by huisingang van huis net bietjie ver as mens langs huis voor kan parkeer sou dit 'n pluspunt wees. Diere was wonderlik om van naby te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Alhoewel die swembad met 'n net toe was toe ons daar aankom, was hy nie baie skoon nie. Ek het papiere, koeldrankbotteltjies en Lego-blokkies uitgehaal. En ek weet nie wat dit was nie, maar dit was 'n grillerige, glibberige stuk, ek vermoed, braaivleisvet wat al ontbind het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die plekkie het alles wat nodig is. Miskien kan die eienaar dalk aan 'n afdak vir jou motor en braai-area dink in die toekoms. Dit was nogal reënerig met ons kuier. Nogal 'n proses om al jou bagasie tot by die huisie te kry. Die sleeper couches in die sitkamer was baie ongemaklik om op te sit.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma V
Saam met vriende

Aangename ondervinding. Besondere netjiese eenheid. Geen rede om oor enige iets te kla nie.

Die sjampanje was 'n lekker bederf. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Combrinck L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek vir 2 paartjies in die bos!

Ons was aangenaam verras hoe goed ingerig die plek is, en die kamers is ook baie ruim. Het heerlik hier gekuier en die swembad ook geniet. Groot groepe diere het gereeld gesig kom wys wat ons baie geniet het. Die aircons is 'n moet in die somermaande, so die huis was heerlik koel. Die reëls is baie streng, maar kan dit meestal verstaan. Was 'n uitdaging vir ons al 4 om die storte se temperatuur te reguleer (gas), en kon nie instruksies vind oor hoe dit werk. Kussings was ietwat hard, so beter om jou eie te bring. Maar sal die plek beslis aanbeveel en weer hier kom kuier! Heerlike ontspan in die rustigheid van die natuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldo V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo V
Saam met vriende

Fantasties.

Fantastiese bestemming, baie aangename tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cora K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plekkie in die bos.

Huis was skoon, alles in die kombuis was van die beste gehalte gewees. Sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Gesin met klein kinders

Perfek.

Wow. Die plekkie was voorwaar perfek, die eenheid was so mooi netjies en skoon en alles wat mens sou kon nodig kry, met aankoms, was ons ook verras met 'n lekker verversing, ons kinders het die vroegoggend se Koedoes wat kom inloer ook vreeslik geniet. Die diens vanaf die eienaar was uitstekend. Ek kan definitief die plek oor en oor aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanél S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanél S
Gesin met tieners

Heerlik in die bos. Weg van mense en geraas, maar met alle nodige luukses en lekkertes.

Die huis is pragtig, goed versorg en silwerskoon. Moontlik a.g.v. die streng reëls, maar dit maak dat jy weet wat jy gaan kry. Die diere kom kuier en die eienaar het selfs wildpille verskaf! Alles is gerieflik, ons sal weer kom. Ek sou net nie die slaapbanke aanbeveel vir 'n volwassene nie, hul slaap effe ongelyk en hard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K
Gesin met tieners

Gerieflik, netjies en pragtig!

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie is 'n pragtige, goed toegeruste eenheid met alles wat nodig is. Die sjampanje en sak kos vir die diere was 'n heerlike verassing, asook die suiker en koffie. Die kamers is pragtig en baie gerieflik. Die eienaar het dadelik plan gemaak om die leë gasbottel te kom vervang nadat ons haar gekontak het. Die Wi-Fi was baie gerieflik, veral met 2 tieners en die slim-TV. Sal beslis weer by Hakuna Mipaka - Bos Sprokie gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pre F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pre F
Gesin met klein kinders

Pragtig, mooi en skoon. Alles wat nodig is, is daar.

Alles was perfek, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Gesin met klein kinders

Absoluut skoon, netjies en smaakvol ingerig.

Wat ons heel eerste opgelet het was hoe skoon die huis was. Dis 'n plesier om by so 'n skoon huis in te stap. Die kamers, badkamers en kombuis is regtig mooi uit gerig en voel warm en welkomend. Kombuis het alles wat jy wil he. Wifi is great! Baie diere gesien en die nagapies was baie spesiaal. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Moderne, gerieflike verblyf.

Die huis het lekker baie spasie, die beddens slaap heerlik en die swembad is wonderlik terwyl die diere baie naby aan die stoepie wei. Ons sal weer van hierdie verblyf gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyenastraat 4168, Malelane, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b98bdf50a94546d99501ad44ee1e0ddbb6e447eb21857e34bb99c565459af10d6437598a0a8a649c6dee81fae642366269f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 4168 Hyena Street Malelane 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.3560395 31.8042328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem