Gunyatoo Trout Farm and Lodge
Beskrywing
Hierdie luukse kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en gratis toiletware. Franse glasdeure lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die kruietuin. Hierdie kamer het 'n deur wat lei na 'n kamer met 'n koninggrootte-bed, wat saam bespreek kan word as 'n gesinseenheid met slaappek vir 4.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar, teen 'n ekstra fooi.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verbly lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weeens ongesiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe en glasdeure wat na 'n swembadarea lei. Dit dien ook as 'n aparte ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar, teen 'n ekstra fooi.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verbly lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weeens ongesiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die Franse glasdeure lei na 'n privaat balkon wat spog met 'n mooi uitsig oor die dennewoud en foreldamme.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar, teen 'n ekstra fooi.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verbly lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weeens ongesiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe en Franse glasdeure wat na 'n privaat balkon lei. Die balkon het 'n mooi uitsig oor die dennewoud en foreldamme.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar, teen 'n ekstra fooi.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verbly lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weeens ongesiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-kothuis het 'n dubbelbed op die grondverdieping en 2 enkelbeddens op die tussenvloer. Die badkamer het 'n stort en die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas toegerus. Verder is daar 'n Jetmaster-kaggel binne en braaigeriewe buite.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar, teen 'n ekstra fooi.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verbly lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weeens ongesiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljee-kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en Jacuzzi-bad. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Onderdakbraaigeriewe is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar, teen 'n ekstra fooi.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verbly lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weeens ongesiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-kothuis beskik oor 3 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed, een met 'n koningingrootte-bed en een met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort en die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas. Verder is daar ook braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar, teen 'n ekstra fooi.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verbly lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weeens ongesiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ontspan by hierdie unieke en rustige, weggesteekte huisie. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea, sitarea, kombuisie en badkamer. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid het sonkrag-ligte, 'n gasstoof en gas-geiser sowel as 'n battery-aangedrewe kampyskas. Die sitarea het 'n kaggel en lei na 'n balkon met 'n draagbare braai, tafel en stoele.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar, teen 'n ekstra fooi.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verbly lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weeens ongesiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-kothuis het slegs ligte wat met sonkrag werk. Daar is 'n dubbelslaapbank op die grondverdieping, 4 enkelbeddens op die tussenvloer en 'n badkamer met 'n stort. Die 'n donkie-warmwaterstelsel wat met hout werk voorsien warm water. Die kombuis het 'n tweeplaatgasstoof, 'n gas-yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is binne- en buitebraaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar, teen 'n ekstra fooi.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verbly lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weeens ongesiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gunyatoo Trout Lodge, Rhenosterhoek-vallei, Sabie, 1260, Mpumalanga