Gumtree Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 231, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gumtree Cottage is in Rosendal en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of oornaggaste. Dis naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die kothuis het sonkrag.
Die kothuis het beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, lêbad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om hulle maaltye saam te geniet. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Die eiendom is op 'n groot erf wat omhein is vir honde.
Daar is braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Gumtree Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 135
Jaar gelys 3
Ligging
- Bothastraat 231, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Gumtree Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rosendal Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 231, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Geen kinders onder 12