Gull Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marienerylaan 2733, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Gull Cottage is 'n tradisionele strandkothuis op die seefront in Bettysbaai. Gaste kan ononderbroke see-uitsigte geniet en die verskeie strande naby die huis verken. Die kothuis het nie WiFi of 'n TV nie en is dus 'n rustige plek met baie plaaslike doendinge, natuurwandelings, botaniese tuine, strandaktiwiteite en sandplankry-geleenthede.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die boonste hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die eerste een het 'n koninggrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n aparte toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eerarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Die leefarea bied toegang tot 'n tuinarea met ingeboude braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Gull Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 370
Jaar gelys 5
Ligging
- Marienerylaan 2733, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Gull Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marienerylaan 2733, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom