Groenewalds Haven
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ernst J - Apr 2024
Algehele gradering
Ek het lekker gebly by Groenewalds Haven.
Groenewalds Haven se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie!
Sharon M - Apr 2024
Algehele gradering
It was great.
Groenewalds Haven se terugvoer
Thanks for the great review, Sharon.
Emmanuel R - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Christiaan J - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, waarde vir geld.
Groenewalds Haven se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Christiaan. Ek waardeer dit opreg!
Zonia V - Des 2023
Algehele gradering
Awesome!
Groenewalds Haven se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, waardeer!
Tamara V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename verblyf bestemming met 'n rustige atmosfeer. Die diens was vriendelik en ons het welkom gevoel.
Johann K - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Desire G - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie veilig.
Groenewalds Haven se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, waardeer opreg.
Groete. Carina
Erika B - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf, sentraal geleë.
Lees meerGroenewalds Haven se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde en waardevolle idees, dit word opreg waardeer.
Dis vir my lekker om jou te kan inlig dat ons in die beplanningsfase is om die kamer te "revamp" binne die volgende maand en gaan die badkamer oor doen en beslis 'n beter wasbak insit.
Groete
Carina
Yolanda G - Jun 2023
Algehele gradering
Aangenaam en gemaklik.
Groenewalds Haven se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, waardeer opreg.
Ina M - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon en veilige blyplek.
Groenewalds Haven se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit baie.
Diana D - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige nag se slaap.
Gernine J - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike rustige plekkie.
Groenewalds Haven se terugvoer
Gernine, baie dankie vir jou goeie resensie, dit word opreg waardeer. Ek is bly om te hoor julle het dit geniet en dit was heerlik om julle te huisves. Hoop julle in die toekoms weer te sien.
Nicolene C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Ricardo F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Groenewalds Haven se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie, ek waardeer dit opreg. Baie dankie ook vir die voorstelle, ek sal beslis aandag gee daaraan, waardeer. Groete. Carina
Adele D - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, goed ingerig en veilig!
Groenewalds Haven se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Adele, waardeer opreg.
Groete
Carina
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eugene Marais-straat 11, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Geen kinders onder 10