Gretna Cottage
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garrick-laan 58, St Lucia riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 630 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Gretna Cottage is 'n lieflike selfsorgvakansie-eenheid wat aan die welige buitewyke van St Lucia-riviermond geleë is. Dit is die ideale ligging vir 'n gesinsvakansie langs die kus aangesien dit nie net 'n gemeenskaplike swembad insluit nie, maar ook 'n kort entjie se ry vanaf die Blouvlagstrande geleë is.
Die eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en al 3 badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhandoeke word voorsien.
Die leefarea en kamers het lugversorging en plafonwaaiers met 'n oopplan leef- en kombuis-area. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus, asook 'n ontbyt-toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Bykomend is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai met 'n tafel en stoele waar gaste kan ontspan. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area met 'n groot etenstafel met genoeg sitplek asook 'n swembad. Die eiendom is omhein met privaat parkeerplek vir 2 voertuie. Die ligging van Gretna Cottage is binneloop afstand van winkels, restaurante, buite aktwiteite, die riviermonding en strande.
Slaapplek
’n Bespreking by Gretna Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 10
Jaar gelys 2
Ligging
- Garrick-laan 58, St Lucia riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garrick-laan 58, St Lucia riviermonding, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom