Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grauhaus

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rolf Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Grauhaus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Theunis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker gekuier. Kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike diens en waarde vir geld.

Ons is van die aanspoor af hartlik verwelkom deur Rolf en Adele. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as menslik moontlik te maak. Niks was te veel moeite nie en hulle was wonderlike gashere. As jy nog nooit regte egte tuisgebakte beskuit geproe het nie, is hierdie die plek om te wees. Dankie Adele vir die bederf! Die fasiliteit was vir ons voldoende, netjies, skoon en van baie goeie gehalte. Dit was inderdaad 'n aangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grauhaus se terugvoer

Liewe Natalie. Sjoe! Wat 'n aangename verrassing so vroeg op 'n Maandagoggend. Baie dankie vir die positiewe resensie en gradering, ek is baie bly julle het lekker gekuier hier in ons ou klein dorpie op die berg. Dankie dat julle gekies het om by ons te oornag, ons waardeer dit baie. Mooi bly en veilig wees. Tot weersiens, Adele en Rolf.

Grauhaus
Vivia N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil accommodation.

We had a lovely stay! The hosts were warm and pleasant. The room was very neat and all our needs were catered for. We enjoyed the peaceful atmosphere. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grauhaus se terugvoer

Dear Vivia,

Thank you for your review. we hope to see you soon again. It was nice hosting you.

Kind regards, Rolf

Grauhaus
Anna-maria H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maria H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en gerieflik.

Ongelooflike mooi plekkie sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grauhaus se terugvoer

Hi Anna-Maria. Thank you so much for your rating. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon. Kind regards, Rolf and Adele

Grauhaus
Aretha D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, net wat die dokter voorgeskryf het. Ons sien julle gou weer!

Die beste slaap wat ek in jare gehad het. Ek wou nie huistoe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grauhaus se terugvoer

Hi Aretha

Thank you so much for your rating, we hope to see you again soon at Grauhaus.

Kind regards, Rolf and Adele

Grauhaus
Allan N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ondervinding.

Grauhaus is baie skoon en netjies. Rolf en Adele was baie vriendelik. Dit is baie rustig. Binne stapafstand van eetplekke, asook die natuur. Dit was 'n heerlike oornagting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grauhaus se terugvoer

Beste Allan, baie dankie vir die positiewe terugvoer, Ons waardeer dit opreg en dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Rolf en Adele

Grauhaus
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watkins-straat 210, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ccc3d2d2e71600e81228a53015a315c0d1eb11bb6ba0b4e6498cf986c5d761d96632cea93710a50b20380d3edc21459f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 210 Watkins Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.592455771416 30.76484844051
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem