Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Uwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 14
Opsomming van Resensie
Vicky P - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was fantasies, kan nie wag om hulle weer te besoek nie.
Grand Kruger Lodge and Spa se terugvoer
Liewe Vicky,
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Dit was 'n absolute plesier om julle te verwelkom en hier by ons te he. Ons is baie bly julle het by ons kom ontspan en die hele span hoop om jul gou weer hier te he.
Ons wens jul alle sterkte toe - tot ons mekaar weer sien.
Baie Groete
Die Grand Kruger Lodge & Spa Familie
Werner L - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklike akkommodasie, 5-ster etes.
Lees meerGrand Kruger Lodge and Spa se terugvoer
Dear Werner,
Thank you for your wonderful review. It was a pleasure adding some special touches to your wedding anniversary. We are honored to have been a part of your special occasion and that treasure chest memories were created for you to always have.
We hope to welcome you back to Grand Kruger Lodge and Spa very soon and wish you many happy and safe travel endeavors.
Warm Bush regards,
The Grand Kruger Lodge and Spa Team
Ellen M - Des 2022
Algehele gradering
We enjoyed ourselves with my partner.
Grand Kruger Lodge and Spa se terugvoer
Dear Ellen, we wish to thank you for taking the time to leave your review. We really loved hosting you and appreciate the fact that the Grand Kruger Lodge & Spa Family will be welcoming you back in the near future. We would love your valued insights on how we can add value for money for our amazing guests as we care very much for guest satisfaction. Looking forward to seeing you soon. Wishing you a prosperous 2023 and many safe and happy travel endeavours. Warm Bush Regards.
Pieter D - Sep 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, hulle kos is van hoogste gehalte.
Mmabatho P - Des 2018
Algehele gradering
My kids had an awesome time. They didn't want to leave.
Grand Kruger Lodge and Spa se terugvoer
Good day Mmabatho,
Thank you for the review, we are very happy that we were able to exceed your expectation and the bonus is that the children also enjoyed their stay. Happy children means happy parents.
We are looking forward to your next visit.
Kind Regards,
Your Grand Kruger Lodge Team
Somisha N - Sep 2018
Algehele gradering
Staff were friendly during breakfast and dinner.
Anja E - Sep 2017
Algehele gradering
Elke ster werd.
Nadia K - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastiese kos en staff!
Lees meerMariana D - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik. Elke oomblik was heerlik saam met hierdie gawe mense.
Dw L - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike personeel, gerieflike akkommodasie en goeie kos.
Charlene V - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderful!
Lezanne V - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Romantiese, luukse en aangename bos-ervaring.
Angelique O - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik. Baie tuis gevoel en baie vriendelike diens.
Sophie G - Jul 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Hans D - Mei 2015
Algehele gradering
Uitmuntende diens!
Annemieke Hengeveld A - Mrt 2015
Algehele gradering
Prachtig verblijf en vriendelijk personeel!
Pierre L - Aug 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike diens en plek om te bly! Sal enige tyd weer gaan!
David R - Jul 2014
Algehele gradering
Fantastic hospitality, friendly staff and excellent food!
Allan N - Mei 2014
Algehele gradering
Outstanding
Mariette M - Mei 2014
Algehele gradering
Net die kamer was bietjie beknop, anders was alles baie wonderlik.
Edgar N - Mrt 2014
Algehele gradering
Beautiful place to unwind.
Monica E - Des 2013
Algehele gradering
Goeie ervaring!
Yvette P - Sep 2013
Algehele gradering
Perfect service and food. Comfortable busch camp cottages with easy access.
Jeanette H - Sep 2013
Algehele gradering
Good service
Hope S - Aug 2013
Algehele gradering
Had a wonderful stay, service was awesome served with a smile...
Miemie V - Jul 2013
Algehele gradering
Puik!
Bartie B - Jun 2013
Algehele gradering
Goed
Elaine E - Mei 2013
Algehele gradering
Excellent
Kobus F - Apr 2013
Algehele gradering
It had been fantastic
John D - Okt 2012
Algehele gradering
Staff very friendly and helpful. Doc, you and your team keep up the good work.
Lees meer- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Staanplek 4586, Hartbeeslaan, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom