Grace's Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 339
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Johan D - Apr 2024
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Juliet B - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect overnight spot!
Basil S - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Hendre V - Apr 2024
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Sal definitief 'n instelling word elke jaar met Two Oceans.
William D - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en veilige omgewing. Wooneenheid puik.
Piet V - Apr 2024
Algehele gradering
Sal weer daar oornag.
Zelda W - Apr 2024
Algehele gradering
Oppad terug Rustenburg toe van Weskus. Baie gerieflik, vreeslik mooi en smaakvol.
Le Roux F - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Sanita A - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oornag.
Calvin M - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect stop between Cape Town and GP.
Rochelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Wow.
Rika V - Mrt 2024
Algehele gradering
Die kuier was baie aangenaam en ons sal weer daarvan gebruik maak.
Elaine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Friendly welcome. Spotlessly clean with everything needed for an overnight stay.
Kobus S - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende geriewe en stil area. Baie lekker gekuier. Alle beurtkrag.
Denwyne J - Feb 2024
Algehele gradering
Net wat mens nodig het na 'n lang dag agter die stuurwiel.
Marita S - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik. Baie mooi.
Lizanne H - Feb 2024
Algehele gradering
Skitterend verby!
Shenita F - Jan 2024
Algehele gradering
Bo verwagting!
Brenda V - Jan 2024
Algehele gradering
Een van die bestes!
Annelien R - Jan 2024
Algehele gradering
Báie lekker!
Mariette V - Jan 2024
Algehele gradering
Was baie netjies en veilig.
Trienie B - Jan 2024
Algehele gradering
Verkwikking vir die siel!
Quinten V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Jackie H - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Louis N - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi.
Danie L - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Cecilia L - Des 2023
Algehele gradering
Puik, puik, puik!
Paula N - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en gerieflike verblyf met gasvrye eienaars.
Michelle S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en baie oulik.
Yoland3 D - Des 2023
Algehele gradering
Een nag verblyf en Grace place was meer as voldoende.
Esbe S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Almal vriendelik en baie skoon.
Andre E - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en uiters netjies huisie met alles wat 'n mens benodig.
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Het net oorgeslaap op pad Kaap toe.
Madré G - Des 2023
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Anniek P - Nov 2023
Algehele gradering
Die area is baie rustig, stil en daar is baie liefde in Grace's Place gesit.
Gawie K - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, pragtig - ons het heerlik gerus en sal julle enige tyd aanbeveel.
Corlis B - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker.
Samantha O - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Anne-lize D - Nov 2023
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Thea C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marlize P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig!
Dané K - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Julie P - Okt 2023
Algehele gradering
Perfek om te oornag.
Ella V - Okt 2023
Algehele gradering
A lovely, comfortable stay at Grace's Place.
S Reyneke R - Okt 2023
Algehele gradering
Stunning, netjies, goed toegerus.
Marili T - Sep 2023
Algehele gradering
Die gasheer was uiters gaaf en ons het dadelik welkom gevoel. Die plekkie voorsien alles waaraan jy kan dink en meer.
Nathania T - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon, vriendelik.
Nandri D - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese oornag plek.
Etienne L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Alles wat jy nodig het.
Sarel J - Aug 2023
Algehele gradering
Puik.
Bobby L - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker spasie, vriendelike diens.
Amanda F - Aug 2023
Algehele gradering
Baie welkom ontvangs en gasvrou my op hoogte gehou van load shedding.
Sarel J - Aug 2023
Algehele gradering
Puik.
Alta J - Aug 2023
Algehele gradering
Uiters bevredigend.
Judy F - Aug 2023
Algehele gradering
Very impressed, clean and modern.
Lindie V - Aug 2023
Algehele gradering
Puik.
Christel H - Aug 2023
Algehele gradering
Lieflik.
Louis D - Jul 2023
Algehele gradering
Ek het dit net gebruik as as 'n "stopover", maar Alice (gasvrou) was baie vriendelik, en die plek was baie netjies.
Adriaan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies. Skoon. Vriendelik.
Jason B - Jun 2023
Algehele gradering
I enjoyed my stay. Friendly and clean.
Annelien R - Jun 2023
Algehele gradering
Weereens was dit baie lekker. Ek kon goed uitrus na 'n lang dag op die pad en voel altyd veilig by Grace's Place. Ek is ook gerus oor my motor wat naby onderdak geparkeer kan word.
Anjoem I - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely place.
Izak K - Jun 2023
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies. Alice is hulpvaardig en vriendelik.
Annemie D - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was regtig 'n baie aangename ondervinding.
Jocelyn B - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Riekie D - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, veilige plekkie.
Tine N - Mei 2023
Algehele gradering
Veilig. Skoon. Mooi.
Madelein B - Mei 2023
Algehele gradering
Die plekkie was goed geprys en netjies. Die eienaar was vriendelik en het goed gekommunikeer. Syt vooraf vir ons die wifi kode, adres en load shedding-skedule gestuur.
Joss M - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige en netjiese verblyf. 'n Ware rusplek langs die pad.
Priscilla H - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely host and excellent accommodation.
Tania W - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig gemeubileer, skoon en knus.
Marize D - Apr 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Courtneigh M - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect stay.
Elmarie H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Elmi D - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid.
Halima C - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful and very modern decor.
Ilone H - Mrt 2023
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Thys B - Mrt 2023
Algehele gradering
Juweel in Beaufort-Wes.
Riaan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Spacious and clean!
Anne Catherine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilig skoon en sommer net lekker om daar te bly. Gasvrou pragtige, vriendelike mensie.
Johan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf wat beslis aanbeveel word.
Suritha P - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik!
Ishtar L - Feb 2023
Algehele gradering
Quiet and calm.
Denwyne J - Feb 2023
Algehele gradering
Idilies. Huislik.
Lee-anne V - Jan 2023
Algehele gradering
Bed was baie gemaklik.
Shaun S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goeie kliëntediens.
Annelien R - Jan 2023
Algehele gradering
Ek sien altyd uit daarna om by Grace's Place te oornag, want dit is veilig vir my as enkellopende vrou. Ek geniet die mooi kamer en die geriewe wat daarmee saamgaan.
Roelien N - Des 2022
Algehele gradering
Gebruik net vir oornagslaapplek.
Siegfried M - Des 2022
Algehele gradering
Die mense wat hierdie plekkie bestuur is amazing!
Trudi V - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike & pragtige verblyf.
Werner L - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige area, geen geraas met privaatheid.
Anri H - Okt 2022
Algehele gradering
Als wat mens voor kan wens vir 'n oorslaap op pad Kaap toe.
William V - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely worth it.
Riaan J - Sep 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Adéle B - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike diens.
Keith V - Sep 2022
Algehele gradering
Neat, quiet, clean and centrally located.
Siw V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou. Lekker oornagrusplek. En jy kan braai!
Jaco F - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik. Een woord!
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Nic L - Jul 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam en die gastehuis is skoon, netjies en baie oulik uiteengesit.
Lees meerDaniel O - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige, praktiese plek met onverbeterlike diens.
Riekie D - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, mooi en netjies.
Rienie B - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik, skoon en veilig.
Wessel M - Jun 2022
Algehele gradering
Veilig en vriendelik.
Noel K - Mei 2022
Algehele gradering
Good overnight stopover.
Dries C - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker, gemaklike eenheid, ontvangs goed. Sal weer gebruik.
Francois W - Apr 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Jacobus K - Apr 2022
Algehele gradering
Na 'n lang dag op die pad was Grace's Place presies wat ek wou hê vir 'n nag se goeie rus.
Tertia D - Apr 2022
Algehele gradering
Op pad vanaf Rustenburg na Kleinmondstap.
Annette S - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklik. Skoon en gerieflik.
Delphine V - Apr 2022
Algehele gradering
Grace's Place bied aangename verblyf. Skoon, netjies en prakties roegerus. Dit sal 'n plesier wees om die plek aan ander medereisigers met vrymoedigheid aan te beveel.
Estelle D - Apr 2022
Algehele gradering
Slegs oornag, verblyf bo verwagting gevind.
Thys B - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en ruim.
Kotie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en rustig, die ideale oornagplekkie.
Johann D - Mrt 2022
Algehele gradering
Very nice and Alice who met us when we arrived was very professional and made us feel comfortable.
Denwyne J - Feb 2022
Algehele gradering
Mooi, privaat. Bo verwagting.
Lizette M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie dankie Alice vir jou gasvryheid en vriendelikheid, jy het uit jou pad gegaan vir ons.
Lizette M - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek, silwer skoon, vriendelike ontvangs alles baie goed en skoon.
Marissa K - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Heidi E - Jan 2022
Algehele gradering
Great place to stay, highly recommended.
Stephan C - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
William V - Jan 2022
Algehele gradering
Great stay.
Mariette L - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike, pragtige rusplekkie met onverwagse ekstras (adapters en bybehore). Sal virseker weer hier bly.
Christine S - Des 2021
Algehele gradering
Baie sentraal geleë. Van eerste oomblik af tuis gevoel. Netjies!
Anja G - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese en goed toegeruste verblyf.
Jean-pierre R - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik
Ferdi R - Nov 2021
Algehele gradering
Ideale korttermynverblyf vir 2 mense.
Ria V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en rustig, met vriendelike ontvangs.
Kobus S - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, bekostigbaar en in 'n stil area.
Roger C - Okt 2021
Algehele gradering
Well-equipped, quiet, clean and hospitable.
Heather M - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent
Micki D - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Jane-lee Z - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Kry beslis jou waarde vir geld.
Danel V - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek!
Lizette N - Aug 2021
Algehele gradering
Beslis meer waarde vir geld gekry. Als wat mens nodig het. Netjies, skoon en modern!
Olaf En Ora V - Jul 2021
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap - maklik in, maklik uit.
Fagmie R - Jul 2021
Algehele gradering
Was 'n welverdiende rus na 'n 5-ure rit.
Denwyne J - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig. Idillies. Gasvry.
Sonja L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou en 'n pragtige, veilige plekkie.
Marjo S - Jun 2021
Algehele gradering
Lieflike plek in die hartjie van Beaufort-Wes.
Hugo M - Jun 2021
Algehele gradering
Great!
Wilmie P - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Denwyne J - Mei 2021
Algehele gradering
Very homely. Beautiful room. Friendly hostess.
Annelien R - Mei 2021
Algehele gradering
Soos altyd uit die boeke!
Marita S - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties. Skoon. Netjies. Melk in die yskas en beskuit. Baie lekker gebly.
Jan V - Apr 2021
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras met Grace Place.
Nicolene V - Apr 2021
Algehele gradering
Gasvrou was altyd beskikbaar en hoflik - baie dankie daarvoor.
Nomihla K - Apr 2021
Algehele gradering
Great stay!
Charmaine J - Apr 2021
Algehele gradering
Graces Place was baie netjies en modern.
Renier V - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik en baie netjiese plekkie.
Jana N - Apr 2021
Algehele gradering
Delightful little home away from home.
Martin V - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles wat mens verwag en meer!
Nelrize E - Mrt 2021
Algehele gradering
Verwelkoming en tuiste met warm liefde.
Annelien R - Mrt 2021
Algehele gradering
Ek voel veilig by Grace's Place en my motor is ook veilig toegesluit binne-in die erf.
Pierre T - Feb 2021
Algehele gradering
Nice and clean with all you need to make your stay comfortable.
Devan L - Feb 2021
Algehele gradering
Sal enige tyd weer by Grace's place oorbly!
Irma J - Jan 2021
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid uit die boonste rakke!
Hekkies H - Jan 2021
Algehele gradering
Very nice.
Pieter J - Jan 2021
Algehele gradering
Voldoen aan al die vereistes vir oornagverblyf.
Lise R - Jan 2021
Algehele gradering
Ons verblyf was skoon, gerieflik en lekker koel na die hitte in die kar. Ons is vriendelik en betyds ontvang.
Marichel T - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het oornag gebly op pad na Bloemfontein.
Marius Gerrit B - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjiese blyplek.
Coert V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Chris S - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Salome S - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, veilig en ’n lekker stil omgewing.
Cecilia V - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklike en gerieflike oornagveblyf. Alles wat jy nodig het vir selfsorg.
Marc P - Nov 2020
Algehele gradering
Brilliant, very upper class, neat and clean.
Engela M - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en pragtig.
George K - Nov 2020
Algehele gradering
Altyd lekker.
Alysia P - Nov 2020
Algehele gradering
Vyfster!
Hannes V - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik, alles piekfyn. Vriendelike ontvangs.
Bets F - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ina M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie mooi netjies skoon en heerlik gerus. Vriendelik ontvangs.
Dries V - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld. Netjies en skoon. Gasvryheid. Ligging.
Armando V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies en eienaars vriendelik.
Elzabe B - Sep 2020
Algehele gradering
Beste plek in Beaufort wes
Brenda B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry.
Ritha L - Sep 2020
Algehele gradering
Lieflike, skoon en rustige plek. Meer as wat mens mag nodig kry.
Rika C - Sep 2020
Algehele gradering
PUIK
Hans K - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies en pragtig
Liezel F - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige oorslaap.
Philip C - Mrt 2020
Algehele gradering
So lekker en gemaklik soos my eie huis.
Annelise L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjies en vriendelik. Baie dankie.
Salome S - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend, netjies en gasvry.
Niek V - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Lien D - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, puik kliëntediens! Bravo! Bravo!
Mario V - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderlik, rustig en gemaklik.
Joke V - Jan 2020
Algehele gradering
Travelling alone with 2 dogs, relocating to Western Cape.
Gesina K - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir ons geld.
Marelize B - Jan 2020
Algehele gradering
Home sweet home.
Elbie F - Jan 2020
Algehele gradering
Klein maar netjies. Voldoende vir een nag se oorslaap.
Julie D - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent and value for money.
Deon L - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie tuiste vir mense wat reis kaap toe. Mens het niks meer nodig nie.
Sarel J - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en goeie diens.
Elzabe B - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Heleen K - Des 2019
Algehele gradering
Vir oornag, ja.
Gielie S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie stil en netjies.
Brenda D - Okt 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis!
Thys L - Okt 2019
Algehele gradering
Dis soos jou tweede tuiste op 'n ander plek.
Leonie V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Elsabe M - Aug 2019
Algehele gradering
A lovely, warm stay for tired travellers.
Karla V - Aug 2019
Algehele gradering
Vir seker die beste opsie vir my gewees!
Hendriette B - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike en warm plekkie.
Sophia S - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel.
Constant S - Jul 2019
Algehele gradering
'n Aangename blyplek met vriendelike personeel wat mens dadelik laat tuis voel.
Anna-bè C - Jun 2019
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld.
Wilna M - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik, gesellig , skoon en gerieflik.
Madelein S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n heerlike vinnige kuiertjie.
Hennie S - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie ontvangs en baie netjies.
Jors En Suzette V - Jun 2019
Algehele gradering
Aangenaam, pragtig en gasvry!
Henriette B - Mei 2019
Algehele gradering
Puik, kamer met alle toebehore het aan al ons behoeftes voorsien.
Martin S - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam vir die doel.
Heather B - Mei 2019
Algehele gradering
Very clean accommodation, good for stopover.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie skoon verblyf, goeie plek om oor te slaap.
Aangename gasheer, veilige parkeerplek, moderne dekor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charlene B - Apr 2019
Algehele gradering
Our stay was so comfortable and lovely. From now on Graces place will be our stop-over place every time we travel.
Lees meerHeleen E - Mrt 2019
Algehele gradering
It was grace.
Ryan C - Jan 2019
Algehele gradering
Very practical and welcoming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie prakties en verwelkomend.
'n Baie skoon en lekker plek om te slaap. Lugversorging maak die kamer nog meer gemaklik as wat dit reeds is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aletta M - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Nicolise G - Des 2018
Algehele gradering
Dit was gemaklike en gerieflik en tuis.
Charmaine D - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties, ruim, gerieflik, veilige parkering en baie privaat.
Hendrik V - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Noldus G - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal geleë. Alice was ook baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.
Cronje M - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jacques N - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Anida D - Nov 2018
Algehele gradering
Veilig, skoon en privaat.
Df D - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Dankie, Alice!
Aura K - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies. Dankie, Alice.
Chantelle V - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike plekkie!
Kelly V - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful cottage.
George K - Sep 2018
Algehele gradering
Gasvry, netjies en veilig.
Susan C - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Arrie M - Sep 2018
Algehele gradering
Rus vir jou siel en liggaam, hartlikste verwelkoming.
Karin V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en baie lekker gebly.
Marianne B - Aug 2018
Algehele gradering
Grace's Place verdien baie goeie aanbeveling as 'n veilige oornag in die Karoo.
Jeanne K - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik privaat en uitstekende waarde vir geld.
Willem N - Aug 2018
Algehele gradering
Perfekte oornag vir tot 3 mense.
Sharon B - Aug 2018
Algehele gradering
Comfortable and warm, with everything we needed and a friendly hostess!
Zita S - Aug 2018
Algehele gradering
Relaxing, cosy atmosphere.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannend, gesellige atmosfeer.
Baie friendelike gashere, ontspannend, gesellige plek. Het ons tuis laat voel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan & Alta C - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Charmaine D - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap.
Johan C - Jul 2018
Algehele gradering
Kan nie beter nie.
Salomé N - Jul 2018
Algehele gradering
Verblyf was netjies en eienaar baie vriendelik.
Thys L - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met wonderlike gasvryheid.
Tanya B - Jul 2018
Algehele gradering
Als wat jy nodig het.
Annamari A - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese plek!
Elma B - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik ingerig.
Jenny B - Jun 2018
Algehele gradering
Very friendly. Happy with venue. Home away from home.
Rocky L - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Weané B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie oulik en baie gemaklike plekkie om oor bly en dis diere vriendelik. Ons was baie beïndruk en tevrede.
Erica P - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Anneke M - Mrt 2018
Algehele gradering
Was pragtig en lekker.
Jean Claude D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en goeie verwelkoming.
Charl D - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies. Waarde vir geld.
Lizelle B - Jan 2018
Algehele gradering
'n Pragtige plek met stylvolle dekor!
Ineke B - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies en baie vriendelike ontvangs.
Leoni S - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige, skoon plekkie met vriendelike ontvangs.
Uletichia E - Des 2017
Algehele gradering
10 uit 10.
Altus L - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie en gasvryheid uit die boonste rakke.
Elmarette B - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies, goed ingerig, veilig - net WOW!
Marilyn D - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige plek en fantasties ingerig.
Madalein K - Des 2017
Algehele gradering
'n Rustige nag na 'n lang pad in die goed toegeruste gastehuis.
Karen S - Des 2017
Algehele gradering
Gasvryheid wat mens nie sommer meer kry nie.
Francois S - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie goed, sal weer daar tuis gaan.
Santana L - Okt 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was gerieflik!
Anna-lize P - Sep 2017
Algehele gradering
Baie welkom gevoel, regtig 'n oulike plekkie.
Mariuis D - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik, na 9 uur se ry was dit baie lekker om sonder enige probleeme in die kamer te kom. En sonder probleme die oggend vroeg te vertrek.
Gerda R - Aug 2017
Algehele gradering
Snoesige tuiste na 'n lang reis. Baie dankie Alice.
Charlotte K - Aug 2017
Algehele gradering
Netjiese goed ingerigte akkommodasie.
Rudi F - Aug 2017
Algehele gradering
Baie mooi plekkie en het die verblyf baie geniet.
Karla P - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, stylvol en waarde vir geld.
Paul V - Jul 2017
Algehele gradering
Dit is absoluut 'n rolmodel vir 'n gastehuis. Skoon, netjies, mooi en gerieflik.
Hannelie S - Jul 2017
Algehele gradering
Soos 'n oase as jy so ver reis.
Lydia K - Jul 2017
Algehele gradering
Ideale rusplekkie vir 'n moeë lyf na 'n lang reis.
Antoinetta B - Jun 2017
Algehele gradering
'n Wonderlike oornagplekkie, knus bewapen teen die koue - jy kan nie 'n fout maak nie!
Percival B - Jun 2017
Algehele gradering
Dit is 'n baie netjiese plek, stil en baie rustig.
Rian V - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was uitstekend, netjies en die eienaar is baie vriendelik.
Alta K - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflik skoon en vriendelike ontvangs.
Elzaan D - Jun 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Jan B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie netjies en Alice baie behulpsaam en gaaf.
Jacqui S - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was 'n regtig waarde vir geld.
Jana G - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Frans N - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.
Desiree & Joe L - Apr 2017
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike verrassing dit was om in so 'n netjiese en skoon plekkie in te stap om na 'n lang reis lekker te bly.
Carla E - Apr 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elna B - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon en netjies en goed toegerus.
Pieter K - Mrt 2017
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Martin G - Mrt 2017
Algehele gradering
Presies wat ons gehoop het!
Dennis L - Mrt 2017
Algehele gradering
Vredevol, rustig, skoon en netjiese slaapplek.
Marthie E - Mrt 2017
Algehele gradering
Mooi en netjiese plekkie. Net reg vir oornag-verblyf.
Helena J - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangename ervaring en het die ekstra myl gegaan om dit persoonlik te maak.
Pieter L - Feb 2017
Algehele gradering
Netjiese plekkie in stil omgewing met alle geriewe saam met gasvrou se vriendelikheid maak dit 'n goeie oorslaapervaring.
Neeltje S - Feb 2017
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir enkelpersoon of familie van 4. Pragtig skoon en ruim! 'n Aanwins!
Buks V - Feb 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Grace's Place se terugvoer
Weereens, jammer oor die koue stort, veral omdat dit 'n baie maklike oplosbare probleem was aangesien die vol bottel altyd op bystand is.
Henk B - Feb 2017
Algehele gradering
Stunning en sprinkling clean.
Elisabeth S - Jan 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Louise V - Jan 2017
Algehele gradering
Beste plekkie om na 'n lang reis te rus. Skoon, netjies, mooi en die vriendelikste mense.
Sanet L - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies, prakties, groot gastehuis.
Ronel M - Des 2016
Algehele gradering
Home away from home.
Joanie V - Des 2016
Algehele gradering
Sal vir seker weer hier oorslaap op pad Kaap toe.
Barnard B - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik vir oornag.
Nicole H - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelik en veilig.
Hannelie S - Nov 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en georganiseerd.
Reths D - Nov 2016
Algehele gradering
Wonderlik met lugversorging.
Susan L - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Fred B - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekende oornagplekkie met uiters behulpsame eienaars.
Hein C - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflik
Linelle W - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Minee V - Jul 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik en veilig.
Tersia B - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik, perfek vir oornag.
Mary-ann B - Apr 2016
Algehele gradering
Regtig baie beïndruk, sal dit vir enigeen aanbeveel.
Wilna D - Apr 2016
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Madeleine B - Apr 2016
Algehele gradering
Gemaklik en mooi!
Chantal A - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik, skoon en netjies.
Dup D - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en is veilig vir die motor. Slaap dus baie lekker!
Claudette D - Mrt 2016
Algehele gradering
Mooi, ruim eenheid met alles wat jy nodig het.
Susann W - Feb 2016
Algehele gradering
Gerieflik en skoon met heerlike beskuit.
Carina M - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, goed ingerig en lekker geslaap.
Hein S - Des 2015
Algehele gradering
Netjies en vriendelik maar ongemaklik warm.
Grace's Place se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kritiek. Ons waardeer enige voorstelle om ons gaste se verblyf 'n aangename ervaring te maak. 'n Groter lugversorger is definitief eerste op ons prioriteitslys. Groete Alice le Roux.
Merle J - Des 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik verras gevoel na lang dag. 'n Oase!
Tinus W - Des 2015
Algehele gradering
Gasvry ontvang en heerlik en veilig geslaap op goeie beddens. Baie dankie.
Lees meerCharne G - Des 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Werner S - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker skoon en netjies.
Melani D - Nov 2015
Algehele gradering
Netjies, gasvry en rustige omgewing.
Rian V - Okt 2015
Algehele gradering
Netjies. 'n Oase in die Karoo.
Catherine E - Sep 2015
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Keith S - Sep 2015
Algehele gradering
Te kort maar aangenaam.
Linda V - Jul 2015
Algehele gradering
Die genade van Grace's Place!
Charl V - Mei 2015
Algehele gradering
Gerieflike oornagbestemming.
Heidi G - Mei 2015
Algehele gradering
Stylvol.
Alda W - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly en 'n hartlike ontvangs gehad.
Lynette B - Mrt 2015
Algehele gradering
Grace's Place was vir ons a oase in die stowwerige Karoo.
Jaco S - Mrt 2015
Algehele gradering
Nice.
Elaine S - Mrt 2015
Algehele gradering
Heerlike en netjiese verblyf!
Pepe L - Feb 2015
Algehele gradering
Oornag vanaf Kaapstad op pad na Bloemfontein.
Ria M - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie. Sal die plek aanbeveel vir ander reisigers.
Werner V - Feb 2015
Algehele gradering
Baie mooi en laat mens tuis voel!
Rialette H - Jan 2015
Algehele gradering
Die fotos is 'n ware weerspieëling van wat jy ontvang.
Morne D - Jan 2015
Algehele gradering
Fantastic!
Chris S - Jan 2015
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam verras en die eienaars uiters tegemoetkomend.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thompsonstraat 16, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom