Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace on Argyle

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
B&B met muesli, beskuit, vrugte, melk, tee en koffie voorsien.
Huisreëls

Die suite is bo-op die motorhuis, wat apart is van die gesinshuis geleë en bied uitsigte oor die tuin en swembad. Daar is 'n aparte ingang sodat gaste nie deur die hoofhuis hoef te beweeg nie.
Wasgoeddienste is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
'n Addisionele matras is beskikbaar vir 'n kind.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argyle-laan 12, Craighall, Randburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb2b1d98be829b0e8d89b0856130a470dd12e5e98a6503125e7b0c5d39746626f267048d72498e81820b006815f0bcb1f8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 20 5 1 5 12 Argyle Avenue Craighall 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.113574450509 28.028271457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem