Grace Cottage at Botterkloof Lifestyle Estate
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R305, 43 Botterkloof Leefstyllandgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grace Cottage at Botterkloof Lifestyle Estate is 'n bekoorlike kothuis wat verbyf op die eienaar se perseel op die Botterkloof Leefstyllandgoed bied. Die landgoed spog met pragtige roetes wat ideaal is vir natuurliefhebbers en voëlkykers, en dit is lekker naby Stilbaai se strande geleë.
Die eenslaapkamerkothuis is binne-in die eienaar se kothuis, spog met plaasstyl-dekor met bekoorlike antiekeware en is vir 2 gaste geskik. Gaste het egter hul eie ingang. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook gehaltelinne en koffie- en teemaakgeriewe.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel, en lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe, 'n buite-sitkamerstel en 'n etenstafel. Gaste ontvang ook 'n komplimentêre bottel wyn en sjokolades.
Die eienaar het 'n klein winkel op die perseel waar geskenke en dekoritems verkoop word. Die kompleks spog met 'n swembad, stap en bergfietsroetes.
Slaapplek
’n Bespreking by Grace Cottage at Botterkloof Lifestyle Estate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Hanniki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 11
Ligging
- R305, 43 Botterkloof Leefstyllandgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R305, 43 Botterkloof Leefstyllandgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16