Grace Cottage at Botterkloof Lifestyle Estate
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slegs verblyf
Huisreëls
'n Braaipak met slaai, 'n romantiese aandete, of 'n piekniekmandjie kan teen 'n ekstra koste vooraf gereël word.
Die eienaar woon in dieselfde kothuis maar het haar eie ingang. Gaste het nie toegang tot haar kombuis nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet 24 uur voor aankoms bespreek word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R305, 43 Botterkloof Leefstyllandgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 16