Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sanet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Grace
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anda G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oornag op pad van Bloemfontein af terug Kaap toe.

Ons het baie lekker gebly. Die huis was silwerskoon en nuut uitgeverf, baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Dit was so 'n voorreg om jou te leer ken. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om jou ervaring te deel.

Grace
Sanette M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette M
Gesin met klein kinders

Very clean, neat and spacious house.

Welcoming after a lone roadtrip in the car. Nice outside area for kids and a braai. Next to the N1 in town so loads of trucks travelling past the entire night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Thank you for taking the time to leave a review. It was a privilege accommodating you.

Grace
Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Dit was 'n aangename verblyf. Netjiese plek.

Die plek is skoon en netjies. Goed vir een nag se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.

Grace
Jaco C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C

Werksaangeleentheid gewees.

Baie gasvry en behulpsaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons te laat weet hoe jy die verblyf ervaar het. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.

Grace
Jacqueline J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline J

Uitgesien na 'n salige nagrus wat ons nie gehad het nie, geen koffie beskikbaar nie.

Baie dankie vir 'n mooi, gerieflike, skoon oornagplekkie. Alles was in plek en perfek totdat ons ons koppe op die kussings neergelê het! Wat 'n nagmerrie. Teen nommer 103 swaarvoertuig wat om die sirkel is om in en uit Beaufort te gaan was ek gatvol en het sommer opgestaan en verder gery. Dit is super raserig met elke trok en voertuig wat om die sirkel beweeg. Dit is jammer. Die lekker blyplekkie sit eintlik op die verkeerde plek. Daar word nêrens wanneer jy die bespreking doen genoem dat jy nie gaan skape tel nie, maar trokke tel. Ek glo die huisie word die meeste van die tyd as oornagfasiliteit gebruik en daarom het mens 'n goeie nagrus nodig wat glad nie die geval is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Jacqueline, baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel. Jou eerlike terugvoer is van onskatbare waarde. Ons sal beslis verdere stappe neem om te verseker dat ons gaste 'n rustige nag geniet.

Grace
Wilna M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Pragtig, skoon en ruim ou huis, teen die grootpad.

Lekker gebly. Het dit baie geniet. Het ons baie tuis laat voel en was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grace se terugvoer

Baie dankie, Wilna. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.

Grace
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molteno-straat 8, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa129e883d159ea1073fe8ac93b0aa1efcb0af1d87fa45e4a866682c4b2eeed75047f73456d728d6853196963c68fa10955?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 8 Molteno Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.343559728131 22.581043297345
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem