Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gowrie Golf Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ever Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Gowrie Golf Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.7/5
Roelof C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roelof C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, verblyf baie lekker.

Geen klagtes. Behalwe die trappe was alles 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel H

Heerlik gekuier op die pragtige plek.

Die pragtige huis was baie gemaklik met alles wat ons nodig gehad het en het 'n ongelooflike mooi uitsig oor die dam en golfbaan. Ek dink omdat die huis so baie uitverhuur word, word dit nie behoorlik skoongemaak nie en aandag kan daaraan gegee word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lloyd H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lloyd H
Saam met vriende

Golfers paradise, fisherman's nightmare!

Nice property, but needs some attention. We found the grounds/garden areas not very well maintained and the check-in at reception was not welcoming. Rooms were well decorated, more than sufficient fridge space, fresh, clean linen, comfortable beds and en-suite bathrooms were modern and had plenty of hot water. Golfers paradise, but definitely not for fisherman. Dams are very muddy and awkward to fish as well as difficult to access in between trying to dodge the golf ball missiles flying at you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Gesin met klein kinders

Midlands in the herfs by Kwa Jabu op die Gowrie Farm is 'n wenner!

Ons gesin het vir 2 dae in the Charles Smythe Cottage gebly. Dit is 'n absolute stylvolle cottage met 4 gerieflike kamers, elkeen met sy eie badkamer. Alles wat jy nodig het is hier (volledige toegeruste kombuis en Weber). Niks is heerliker as om langs die kaggel tyd te spandeer op koue aande nie. Voldoende hout was ook voorsien aan ons. Kinders kan heerlik fietsry en daar is fietsryroetes ook, sowel as forelvisvang - ons het die kinders feitlik nooit gesien nie en dit is beslis veilig daar. Ons kan beslis Gowrie Farm aanbeveel en sal beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Werner D
Saam met vriende

Die ligging van die akkommodasie was uitstekend. Dis koste was egter buitensporig.

Hierdie huis kort ernstige onderhoud. Alhoewel die ligging (uitsigte) baie mooi was kan mens nie die R6500+ per dag regverdig nie. Veral in die winter kan mens nie anders as om net binnenshuis te wees nie. Met die kaggels wat 24/7 moes brand, het ons almal eventueel na rook geruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zania D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zania D

Wat 'n lieflike plek! Rustig, mooi, goed ingerig en lafenis vir die siel!

'n Pragtige huis vir 'n selfsorg-vakansie vir 'n gesin. Die huis is toegerus met alles wat ons benodig het en die uitsig is om van te droom. Ons sal hulle definitief weer besoek en aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Great private accomodation

Had a lovely stay at KwaJabu with a large group of friends. Beautiful houses are very modern and have great views and lovely, friendly staff. Ever is the best at what he does!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gowrie Plaas, Langs die R103, Nottinghamstraat, 3240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b2ec2fa8706c2bda4f2b4b9397fb292eb5727efba45e881c39236a5405d66df5658e4ed515441f95e46f55d6a06418f3f16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 840 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Gowrie Farm Off the R103 3240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.362310546012 30.003359457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem