Gowrie Farm Golf Estate House 217
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gowrie Farm Estate House 217, R103, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 200R4 160 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Gowrie Farm Golf Estate House 217 is ’n moderne selfsorghuis op die veilig Gowrie Farm Gholflandgoed in Nottinghamweg in KwaZulu-Natal se Middellande. Dié landgoed bied ’n klassieke 18 putjie-gholfbaan, pro-winkel en klubhuis, konferensie-venue en ideaal forelvisvang. Die landgoed is in die middel van die gewilde Midlands Meander-roete wat verskeie restaurante, koffiewinkels, spa's winkels en kulturele besienswaardighede bied.
House 17 bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers, ’n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea en ’n onderdakstoep. Die eerste en tweede kamers het elk ’n koninggrootte-bed en die derde en vierde kamer het elk 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n wasgoedarea, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Daar is ook ’n ontbytkroeg met 8 stoele. Die gerieflike TV-area het ’n platskerm TV met volledige DStv en klankstelsel, asook ’n binnebraai en kaggel. Die veranda het ’n sitarea met etenstafel vir 10, en dit spog met ’n uitsig oor die gholfbaan. Die kothuis word daagliks skoongemaak. Daar is 'n omsetter wat krag aan die TV, WiFi, DStv en 'n paar ligte voorsien.
House 217 is ideaal vir gesinne wat die platteland geniet met ’n gholfbaan reg op hul stoep.
Slaapplek
’n Bespreking by Gowrie Farm Golf Estate House 217 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 23
Jaar gelys 7
Ligging
- Gowrie Farm Estate House 217, R103, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gowrie Farm Golf Estate House 217 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nottingham Road Balgowan Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gowrie Farm Estate House 217, R103, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom