Goose Valley Apartment W8
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goose Valley Gholflandgoed Eenheid W8, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Goose Valley Apartment W8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel op die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het storte.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea met toegang tot 'n balkon. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en die sitarea het 'n TV. Gaste kan 'n uitsig oor die strandmeer en see, en op Robberg vanaf die sitarea, hoofslaapkamer en stoep geniet.
Goose Valley Gholflandgoed bied sekuriteit en toegang tot die strandmeer, gemeenskaplike swembad, speelpark vir kinders, tennisbane en 'n restaurant. Die landgoed is 'n kort ryafstand van winkels en strande.
Slaapplek
’n Bespreking by Goose Valley Apartment W8 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 15
Jaar gelys 4
Ligging
- Goose Valley Gholflandgoed Eenheid W8, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Goose Valley Apartment W8 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goose Valley Gholflandgoed Eenheid W8, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom