Golf Villa 10-1
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf Villa 10-1, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Golf Villa 10-1 bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-gholfvilla op die Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Dit spog met 'n skilderagtige uitsig oor die landgoed en Indiese Oseaan en is naby die area se geriewe geleë, wat dit die ideale vakansieverblyf vir gesinne of vriende maak.
Die villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers het hul eie en suite-badkamers met bad- en stortgeriewe.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en skei die kombuis van die leefarea. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek, en lei na 'n beskutte balkon met sitplek en braaigeriewe, terwyl dit 'n uitsig oor die tuin bied.
Daar is verskeie aktiwiteite in die area wat Mosselbaai Zipline, Shark Cage Diving, perdry, interaksies met olifante, helikopterritte na Pinnacle of die omliggende area insluit. Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, die La Vita Spa met 'n verhitte binnenshuise swembad, die Cliffside-restaurant en kroeg, die Pinnacle Point- konferensie- en funksielokaal, en die Pinnacle Fitness Centre in.
Slaapplek
’n Bespreking by Golf Villa 10-1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Golf Villa 10-1, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Golf Villa 10-1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf Villa 10-1, Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom