Golden View - Oak on Church
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jolena Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 132
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel C - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer by die mooi plek tuisgaan.
Golden View - Oak on Church se terugvoer
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer, ons is baie dankbaar dat julle julle kuiertjie in Clarens geniet het. Gun my asb. die geleentheid om te noem dat die waterbeperkings en afsnytye wel deurgegee is in e-pos verband voor julle aankoms, asook in WhatsApp formaat die oggend van aankoms.
Jaco D - Mrt 2024
Algehele gradering
It was good, would go again.
Sonet B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Laura S - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Elize N - Des 2023
Algehele gradering
Groot, netjies en pragtige huis. Loopafstand van dorp.
Peet E - Nov 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Daniel V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en privaat.
Amanda B - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig met alles was nodig is.
Etienne R - Apr 2023
Algehele gradering
Great accommodation and well-situated.
Janka L - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Naomi H - Mrt 2023
Algehele gradering
Hierdie plekkie het 'n bekoring soos min. Die huis en tuin is uniek en spesiaal.
Leandra F - Feb 2023
Algehele gradering
Vrede vir jou siel.
Lisa S - Jan 2023
Algehele gradering
The view from the stoep is the magic of this venue as you face a beautiful hill that catches the golden glow of sunlight morning and evening.
Lees meerMarie Louise S - Des 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Bianca C - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en cozy.
Jean V - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig.
Jaco V - Aug 2022
Algehele gradering
Mooi en modern.
Role E - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was vreeslik netjies, alles wat 'n mens nodig het. Ons het so lekker gebly.
Reghardt K - Apr 2022
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie.
Ina R - Apr 2022
Algehele gradering
Het heerlik gebly.
Denise V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Shanay D - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, netjies en veilig. Modern en loopafstand na alles in Clarens.
Golden View - Oak on Church se terugvoer
So bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Righardt L - Jan 2022
Algehele gradering
Genotvol behalwe vir lawaaierige bure.
Elrinda P - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige kuier saam met familie.
Neo M - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastic!
Eschelle S - Aug 2021
Algehele gradering
'n Heerlike kuier in 'n pragtige huis.
Jean-michael S - Jun 2021
Algehele gradering
Realy an amazing place.
Golden View - Oak on Church se terugvoer
Thank you very much Jean-Michael, we look forward to your next visit to Golden View.
Theunis D - Mei 2021
Algehele gradering
Elegante kamer en geriewe.
Sonja M - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Mika D - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Golden View - Oak on Church se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly om te hoor julle het die tydjie by ons geniet.
Belinda L - Apr 2021
Algehele gradering
Mooiste dekor en perfekte ligging.
Elsabe W - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging!
Johann B - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Peter M - Des 2020
Algehele gradering
It was very quiet and peaceful.
Rebecca L - Des 2020
Algehele gradering
Huis het lekker gebly, maar konstruksie aan die oprit was baie ongerieflik, werkers wat konstant op die perseël was, was baie steurend.
Lees meerAlan S - Nov 2020
Algehele gradering
Die eenheid is uitstekend toegerus en baie netjies. Baie goed in die dorp geleë.
Jeanne S - Okt 2020
Algehele gradering
Goed toegerus, mooi en veilig.
Elmien B - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik spesiaal!
Salomé L - Sep 2020
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Bettie B - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike plek.
Louisa V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie sentraal geleë, decor is pragtig, baie skoon en smaaklik.
Golden View - Oak on Church se terugvoer
Baie dankie Louisa, dis altyd lekker om te hoor as iemand ons studio en dorpie so geniet en waardeer het. Ons sien uit daarna om julle weer in Clarens te ontvang.
Neo S - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful place, loved every moment.
Golden View - Oak on Church se terugvoer
Dear Neo, really glad you enjoyed your stay with us in Clarens. Thank you for appreciating our beautiful unit. Hope to see you again very soon.
Marius B - Mei 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf-ervaring.
Bonita H - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese mooi plekkie, laat jou sommer tuis voel.
Charlotte C - Feb 2019
Algehele gradering
Lovely home with all amenities.
Manda B - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige dekor!
Lees meerJacobus M - Nov 2018
Algehele gradering
Nie te sleg nie, kan beter.
Liezl M - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige plek en waarde vir geld.
Golden View - Oak on Church se terugvoer
Baie dankie vir die mooi komplimente. So bly julle het lekker gebly en gekuier. Kom gerus weer.
Groete,
Lizelle
Tersia V - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome.
Golden View - Oak on Church se terugvoer
Hi Tersia, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Lizelle.
Magda V - Aug 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Alexa R - Mei 2018
Algehele gradering
Mooi en skoon.
Antoinette B - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflik, intiem - alles wat ons nodig gehad het.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 165, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom