Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Genet House Holiday Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die gas se ID/paspoort en die kredietkaart wat vir aanlyn-bespreking gebruik is, moet teenwoordig wees wanneer die gas inklok aangesien daar 'n gasregistrasievorm is om te teken.

Die breekskadedeposito van R2000 in kontant moet met aankoms betaal word en sal binne 7 dae na uitklok per EFT terugbetaal word.

Hierdie huis is in 'n wildreservaat geleë en aanvaar nie gaste met troeteldiere nie.

Daar word van gaste verwag om die reëls van Marlothpark te respekteer en nie harde partytjies te reël en harde musiek na 22:00 te speel nie. Sou die eienaars 'n R3,500-boete van Marlothpark se wetstoepassingsbeampte vir die oortreding van hierdie reëls ontvang, sal hierdie bedrag met uitklok deur die gas vereffen word.

Genet House Holiday Home is in 'n wildreservaat geleë en die eienaars kan nie verantwoordelik gehou word vir enige beserings deur die wild op die perseel nie. Behandel die diere met respek, praat sag en beweeg stadig.

Hou asb. die vensters toe vir die bobbejane. Hulle is nie bang om deur 'n venster te klim as jy nie daar is nie. Selfs wanneer 'n venster effens oop is, sal hulle dit oop forseer. Sou hulle verbykom terwyl julle buite kuier, gryp die kettie wat voorsien word en hulle aanbeweeg.

Jou bespreking vrywaar die eienaars (en personeel) van enige verlies, skade of besering aan enige persoon of eiendom wat na die vakansiehuis gebring word, hetsy voortspruitend uit, diefstal of deur enige ander oorsaak hoegenaamd veroorsaak of voortspruitend uit die nalatigheid (bruto of andersins). Deur te bespreek vrywaar jy ook Genet House Holiday Home van enige eis hoe ook al veroorsaak en hoe ook al ontstaan.

Rook word nie in die huis toegelaat nie. Rook word buite op die stoep en in die tuin toegelaat. Sandemmers vir die sigaretstompies word voorsien.

Marlothpark het 'n spoedbeperking van 50 km per uur. Wees asb. op die uitkyk vir diere wat die paaie oorsteek.

Bring asb. gebottelde drinkwater saam om te drink en om ys in die ysmasjien te maak. Die vrieskas het plek vir gekoopte sakke ys.

Swemhanddoeke word voorsien.

Die WiFi is beskikbaar tydens beurtkrag.

CD Tours www.cd-tours.co.za is geaffilieer met Genet House en sal alle plaaslike aktiwiteite reël.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Locust-laan 421, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0803e691ecaa210a1a6145713ada49240f508dfa5bf9b594b9a4ca348cd96794c9af1f69049788f8f0907887b1cd692e6eb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 421 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.380263097022 31.760206910381
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem