Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluksburg Rooms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Geluksburg, 3036, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geluksburg Rooms bied oornagverblyf in die klein, afgeleë dorpie, Geluksburg, in die Noordelike Drakensberg. Die verblyf is geskik vir gaste wat op soek is na 'n plattelandse ervaring en word via 20 km se grondpad bereik.

Verblyf is beskikbaar in 2 ruim oopplan-kamers, naamlik Tintwa en Sheila. Albei kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het ook elk 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n privaat ingang en bied 'n uitsig oor die tuin.

Die omliggende area is perfek vir gaste wat wil voetslaan, fietsry en perdry. Daar is ook baie daguitstappies, soos die Royal Natal Nasionale Park, wat 'n kort entjie se ry ver is. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat 38, Geluksburg, 3036, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Geluksburg, 3036, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e326c9e0136c838e0cb7cc3fd57996f1c8d13e3ad22fe6d14cf8fd424b875ec0b75477a4d56e8fe326daa8231f817accf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 38 Main Street Geluksburg 3036 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -28.519888317119 29.353352331527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem