Gasvry Gastehuis
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei Plaas, Hoopstad, 9479, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gasvry Gastehuis is op 'n rustige plaas in die Vrystaatse dorp Hoopstad geleë.
Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-chalets wat uniek ingerig is, 2 dubbelkamers en 'n drieslaapkamer-gesinskothuis. Die eenhede beskik oor geriewe soos 'n goed toegeruste kombuis, braai-areas, lugversorging en 'n TV met DStv. Die gastehuis het 'n swembad en parkeerplek op die perseel.
Besienswaardighede sluit in Bloemhofdam en Sandveld Natuurreservaat waar gaste kan swem, visvang, bootry en wildkyk.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Groenvlei Plaas, Hoopstad, 9479, Vrystaat
- Gaste dink Gasvry Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvlei Plaas, Hoopstad, 9479, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom