Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gaste Plaashuis Oudevlei

Selfsorg
Sag Room
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Sag is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak, en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, en tee- en koffieemaakgeriewe. Die eenheid het sy eie braai-area. 'n Jacuzzi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei, ongeveer 2,5 km van die teerpad af en hy is in 'n goeie toestand.
Ongelukkig word troeteldiere en harde musiek nie toegelaat nie.
Ys en hout word nie voorsien nie. Gaste moet hulle eie saambring.
Die breekskadedeposito sal binne 2 dae terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Juk Room
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Juk is 'n individuele oopplan-eenheid met sy eie ingang en stoep. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die kamer het 'n ruim badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Juk het 'n kombuisie met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het sy eie private braaiplek en vuurput.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei, ongeveer 2,5 km van die teerpad af en hy is in 'n goeie toestand.
Ongelukkig word troeteldiere en harde musiek nie toegelaat nie.
Ys en hout word nie voorsien nie. Gaste moet hulle eie saambring.
Die breekskadedeposito sal binne 2 dae terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Afrika Room
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en stoep. Daar is 2 aparte slaapkamers; een met 'n dubbelbed het en die 2 kamer het twee enkel beddens met een volle privaat badkamer. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die gemeenskaplike leefarea. Die groot kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n TV met basiese DStv-kanale en 'n paar sportkanale. Die eenheid het ook sy eie braaiplek en groot stoep en vuurput.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei, ongeveer 2,5 km van die teerpad af en hy is in 'n goeie toestand.
Ongelukkig word troeteldiere en harde musiek nie toegelaat nie.
Ys en hout word nie voorsien nie. Gaste moet hulle eie saambring.
Die breekskadedeposito sal binne 2 dae terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudevlei Plaas, Langs die R501, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf1398f06527f0e23ff7545f885cfc08c03311ed562a7b3a84645d6ee680ae8e78fe0a8364ca44bbdd6889d94aadff611d36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Farm Oudevlei Off the R501 2531 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.604279732939 27.088487148285
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem