Gariep Gardens
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaanstraat 18, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R877 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Gariep Gardens Gastehuis is geleë in Gariepdam, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, en net 5 minute se ry van die N1 af. Net 56 kilometer vanaf Colesberg langs Suid-Afrika se grootste dam, in die hartjie van die land. Dit is die ideale oornagplek op jou lang reis - die omgewing is pragtig en die Karoolug is helder en vars. Idaal vir reisigers of stadsjapies wat wel wegbreek van die gejaag van die stad.
Die gastehuis bestaan uit 3 baie privaat, unieke eenhede, elkeen met sy eie parkeerplek en toegang tot die publieke, ingeslote swembad en lapa-area. Elke eenheid het gemaklike beddens, ’n badkamer met stort of bad, ’n privaatlapa en braai-area. Gariep Gardens is deel van die SunRose-gastehuisgroep en is perfek vernoem danksy die welige tuine, wingerdstokke, vrugtebome en 'n uitstekende swembad.
Neem asseblief kennis dat Gariep Dam Village ten volle met die diverse Suid-Afrikaanse samelewing geïntegreer is en sommige van die SunRose-eenhede is langs van munisipale behuising.
Let asb. daarop dat Gariep Gardens nie 'n direkte uitsig oor die Gariepdam bied nie.
Doendinge in die omgewing: watersport, seil, visvang, vlugte in mikrovliegtuie en "gyros" in 'n absolute mikrovliegtuig paradys.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
JH Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 787
Jaar gelys 1
Ligging
- Berghaanstraat 18, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Gariep Gardens het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berghaanstraat 18, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom