Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden on The Beach

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Maksimum 6 gaste en 1 baba.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen geraas voor 08:30 en ná 21:00 nie.

Parkeer net op die aangewese parkeerplekke. Laat weet asb. vir sekuriteit indien julle ekstra parkeerplek nodig het.

Die aantal besoekers per dag mag nie 10 oorskry nie en word net tussen 09:00 en 22:00 toegelaat.
Meer gaste mag slegs op versoek/goedkeuring van die eienaar toegelaat word.

Geen handdoeke mag na die strand geneem word nie. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Geen wasgoed of handdoeke mag op die stoep/balkon hang of gesien word deur mense wat op die promenade stap nie. 'n Gemeenskaplike wasgoedlyn is aan die agterkant van die woonstel beskikbaar.

Daar is storte en krane in die parkeerterrein (teen die pilaar aan die agterkant van parkeerplek 103). Alle strandsand moet van koelbokse, stoele, sambrele, sowel as voete en lywe afgewas word, voordat gaste die woonstel binnegaan. Gebruik asb. die ingang aan die oprit se kant as julle direk van die strand af die kompleks binnegaan en spoel julle voete af voor julle by die woonstel ingaan.

Die lugversorging en ligte moet afgeskakel word wanneer gaste die woonstel verlaat.

As gevolg van beurtkrag, maak seker dat alle krane en storte toegedraai is. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir skade wat deur vloede veroorsaak word.
Alle vensters en deure moet toegemaak word om seker te maak dat ape nie toegang tot die woonstel kry nie. Die gasheer sal nie aanspreeklik gehou word vir kos wat deur ape geneem word nie. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir breekskade wat deur ape veroorsaak word.

Parkeerplek is slegs in aangewese parkeerplekke beskikbaar. Indien meer as 2 parkeerplekke benodig word, sal toestemming by die sekuriteitswag by ontvangs gevra moet word.

Alle breekskade moet voor vertrek gerapporteer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 30, 101 Sorgente, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74931e10dd74520807afd4d7094d8bcda986d70574bc7ea34beca9e8b25f2c0661177525fd0470507fa5b9f23960eceb3066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 650 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 30 North Beach Road 101 Sorgente 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.665322242159 31.121959471447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem