Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Courtyard

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Garden Courtyard
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mandy V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would definitely recommend this cozy, well-equipped, friendly Garden Courtyard.

Had a wonderful stay. The accommodation was lovely, neat and clean, and the owner was very helpful, welcoming, warm and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Enkelreisiger

Baie aangenaam, baie privaat en veilig.

Baie vriendelike ontvangs. Ook baie veilig, privaat, netjies en skoon. Loopafstand van die strand. Vra gerus vir 'n strandstoel en -handdoek by die gasvrou. Ook 'n swembad op die perseel. Naby die Robberg-natuurreservaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Goed, skoon en netjies. Die gasvrou het voorsiening gemaak vir alles wat haar advertensie wys. Naby 'n pragtige strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Eienaars is baie vriendelik en het ons hartlik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois W
Saam met eggenoot / lewensmaat

N/A.

Dit was lekker maar bietjie ver van CBD.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce R

Baie oulike plek.

Baie vriendelike diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable, happy and relaxing. Also dead quiet. No traffic or neighbour sounds.

Very nice and enjoyable. Hosts were caring and showed interest in us. Made us feel we had known them for years. And it didn't feel as if they were only in it for the money. Will definitely book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules B
Enkelreisiger

Netjies.

Nietjiese buurt, gawe gasheer, stapafstand van strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamryn K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn K

Highly recommend.

I recommend Garden Courtyard; we really enjoyed our stay. The hosts made sure we had everything we needed. The bed was very comfortable. The bathroom was clean and had everything we needed, the shower was lovely. Breakfast cereals, milk, yogurt, tea, coffee, and rusks were provided. Beach chairs, an umbrella, and beach towels are available on request. The property is a short walk to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en gerieflike blyplek.

Eenheid was baie netjies en ligging perfek. Naby alles, maar in 'n stil woonbuurt. Baie dankie vir die tee, koffie, graankos en jogurt in die eenheid. Vol DStv so ons kon die Bokke se rugbywedstryd kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Courtyard se terugvoer

Thank you Lizette! So glad that everything was okay and appreciated. Hope to see you again soon!

Garden Courtyard
Andre J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, stunning and clean!

What a beautiful, peaceful stay. Would recommend this place anytime. Just perfect. Thank you Cheryl and Craig for the warm welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gashere is baie vriendelik, behulpsaam. Plekkie is privaat en pragtig skoon. Heerlike, rustige woonbuurt.

Stil, rustige woonbuurt. Jy kan die see hoor in die aande, word wakker met tarentaalklanke. Al die nodige geriewe is keurig en netjies. Lekker privaat. En perfek vir 'n paar dae se oorslaap om die mooiste area en strande te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Everything was as advertised, the host was very friendly, we had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Courtyard se terugvoer

Thank you Marietjie. I am so glad you enjoyed our guest room. Hope to see you again when you visit Plett. Regards Cheryl

Garden Courtyard
Mariana M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, rustige, heerlike, genotvolle kuier!

Dit was ons eerste en beste keuse. Alles was perfek. Aangename gasvrou, pragtige tuin, selfs 'n vriendelike hond wat ons verwelkom het. Heerlike rustige atmosfeer, en ook perfekte weer. Ons het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Courtyard se terugvoer

Thank you for your kind words. It was lovely to have you both stay and look forward to seeing you again soon.

Garden Courtyard
Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kompak maar netjies met alles wat nodig is.

Goeie oornagwoonplek, maar nie vakansieverblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette W
Saam met vriende

Perfect for the purpose of my visit.

The room was exactly as advertised, and Cheryl was very helpfull and easy to chat with.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Courtyard se terugvoer

Thank you for taking the time out to review my listing. It was lovely to meet you and hope to see you again soon.

Garden Courtyard
Steyn & Janneke S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steyn & Janneke S
Saam met vriende

Skoon, behulpsaam. Mooi en kompak.

2 studente het daar gaan kuier vir week vakansie. Ideaal vir hulle. Lekker gekuier en eienaars baie behulsaam, gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Courtyard se terugvoer

Thanks for the review. The girls seem to have enjoyed their stay. For "Rage" perhaps the location is not ideal but for a normal getaway the beach is down the road and the peace of the suburb is exactly what people want. Hope to see you again soon.

Garden Courtyard
Paula B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula B
Besigheidsreis

Good value for money.

It was comfortable, airy and light. The people were very friendly and helpful. Will definitely stay there again. Thanks. Paula Bothma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neazel M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neazel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

The perfect place to kick off your shoes and rest! I would definitely make use of it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Courtyard se terugvoer

It was a pleasure to host you. Hope to see you both again soon.

Garden Courtyard
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Skerry Vorelaan 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1bb18ea72ca8a1a9763dcefcb388da40c3ea102eb4defc8f7dbfeb65d6164e55154ab3b95b7720ee7a0b401c9d732a49ca7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 17 Skerry Vore Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -34.082588866176 23.365961009015
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem