G3 Paros
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipathla-weg 48, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
G3 Paros is 'n helder en lugtige selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aan die pragtige Dolfynkus.
Hierdie ruim woonstel bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed, maar die boonste stapelbed is vir 'n kind geskik. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n tweede etenstafel en 'n gasbraai. Hiér kan gaste die wonderlike see-uitsig bewonder. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by G3 Paros sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 5
Jaar gelys 7
Ligging
- Ipathla-weg 48, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipathla-weg 48, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom