Fugitives Drift Lodge
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rorkes Drift D31, Dundee, 3016, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fugitive’s Drift Lodge is 'n lieflike lodge op 'n 200 akker-wildreservaat wat as 'n natuurlike erfenisgebied geregistreer is en bekend is vir sy slagveldtoere na Isandlwana en Rorke's Drift. Die lodge is op die oorspronklike Rattray-herehuis se perseel geleë en dit bied gerieflike verblyf, uitstekende gasvryheid en persoonlike diens.
Die verblyf bestaan uit 10 en suite-gastekamers, Umzinyathi House en Kwa-George. Die gastekamers is in die oorspronklike lodge wat opgeknap is. Die Umzinyathi-selfsorghuis is lekker privaat teen die heuwel geleë. Die kamers is ruim en gerieflik ingerig. Daar is 'n vasgestelde spyskaart van maaltye wat in die individuele eetkamers, en indien die weer dit toelaat, op die dekke buite voorgesit word. Die lodge het 'n pragtige, skaduryke en gevestigde tuin met baie voëls en 'n lieflike, afgeleë swembad teen die Buffelsrivierkloof.
Die slagveldtoere word deur die Rattray-broers gelei en die span het al 'n internasionale reputasie vir Fugitive’s Drift opgebou. Hulle resep om mense te vermaak met gedetailleerde aanbiedings op die perseel, wonderlike kos en eksklusiewe lodges is al goed beproef. Ander doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, visvang in die Buffelsrivier, bergfietsry en wildwandelings in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 5
Ligging
- Rorkes Drift D31, Dundee, 3016, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fugitives Drift Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Battlefields KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rorkes Drift D31, Dundee, 3016, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom