Francisco Guesthouse & Villa Clarens
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Francisco Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Francisco Guesthouse & Villa bied selfsorgverblyf 6 km van Clarens af op die Bethlehem-pad.
Verblyf in die gastehuis bestaan uit 6 eenhede wat slaapplek aan 12 gaste bied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die gemeenskaplike plaasstyl- kombuis is ruim en toegerus met 'n mikrogolf en stoof. Gaste het toegang tot binnebraaigeriewe en 'n sitarea.
Die villa is 'n gerieflike, rustige huis met 1 slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en oopplan-leefarea en -kombuisie. Daar is 'n mikrogolf, yskas en braai op die stoep.
Let asseblief daarop dat daar nie TV's in die eenhede is nie.
Francisco Guesthouse & Villa is omhein met 'n elektriese heining en daar is heelwat veilige parkeerplek beskikbaar. Ongelukkig is dit nie 'n troeteldiervriendelike instansie nie. Let asb. dat die waterdruk tydens beurtkrag baie laag is en gaste moet asb. hul storte dienooreenkomstig beplan.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Grietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Francisco Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Francisco Guesthouse & Villa Clarens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Francisco Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom