Flavours @ 34
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Provence
- Tariewe is vir semi-selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond.
- Amalfi
-
Selfsorg
Daar is 'n yskas-vrieskas, gasstoof, stoofketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond.
Huisreëls
Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar woon 2 vriendelike hondjies en 2 skaam katte op die perseel maar hulle het nie toegang tot die eenhede nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat daar verskeie trappe op die eiendom is en is nie vir gaste met gestremdhede geskik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhusstraat 34, Gordonsbaai, Wes-Kaap, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12