Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flatrock 907

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Nicole Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 2 resensies vir Flatrock 907
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Hendrik B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Gesin met tieners

Fabulous!

We had a warm and friendly welcome from Jade, the house manager. The house was beautifully equipped, neat, and homey. We enjoyed scenic views of Table Mountain and the vibrant cosmopolitan vibe of the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evan Coetzee C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Evan Coetzee C
Gesin met tieners

Om onlangse 9-dae kuier in die Kaap was regtig bederf deur die akkommodasie.

Die akkommodasie is soos per die foto's, alhoewel dit in die opsomming sê naby kuierplekke kan absoluut niks jou voorberei op wat vir jou wag nie. Hierdie is als behalwe lekker slaap, die mense begin 20h00 kuier en teen die volgende oggend 07h30 begin die partytjie oorgaan, ons kan met die harde musiek werk, maar dis 'n gegillery, bottelgooiery, mense wat nie ophou toet nie, bakleiery, karre wat rev. Dit hou eenvoudig nie op nie, nag-in dag-uit, dis eenvoudig onmoontlik om te slaap. Vir die 9 nagte sou dit lekker wees om dalk 1 maal 'n skoonmaker te kon hê, asook die handdoekies is handgrootte, pak maar jou eie in. Gehalte van die kussings is baie swak. Ons het baie uitgesien na die vakansie, maar in geheel 'n baie slegte ervaring gehad.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flatrock 907 se terugvoer

The description of the apartment advises it is a doorstep away from clubs bars etc. I have spoken to you during your stay and nothing was mentioned besides “you absolutely love the place”.
In future please read the description thoroughly and have a look at your location before reserving accommodation.
I wish you a pleasant future travelling.

Flatrock 907
Vanaf
R3 015
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 015
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 015
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstraat 8, Flatrock 907, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c2535463083e85b8c6bd0b4e1c95e8931b101de7662a1f5c485bd1556586210489b145cabfd2a5e30a52066cf695e84e75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 015 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 8 Buiten Street Flatrock 907 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9256699 18.41482
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem