Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Flat on 8 Lindsay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Shawn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Ballito Flat on 8 Lindsay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Amori L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori L
Saam met vriende

Fantasies lekker awesome.

Wat 'n wonderlike vakansie! Die flat was perfek! Alles en meer wat jy nodig het. Dit was netjies, gerieflik en so mooi. 10 min se stap van die strand af en so veilig. Dankie vir die awesome gasvryheid en al julle moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan-lee S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan-lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, verwelkomend, netjies, veilig, gerieflik.

Die gasheer was baie vriendelik en toegewend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie gemaklike blyplek naby die strand.

Baie netjies en goed toegerus. Ons gasheer het ons vriendelik ontvang. Ekstra moeite is gedoen om gaste welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ballito Flat on 8 Lindsay se terugvoer

Thank you, Graham. All the best on your side. You're welcome anytime.

Ballito Flat on 8 Lindsay
Johann G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will recommend for any couple.

Very neat modern flatlet. Our stay was really great. Will definitely book again. Thank you for the great service. Made us feel right at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ballito Flat on 8 Lindsay se terugvoer

Thank you, Johann. You're welcome back any time. All the best for 2024!

Ballito Flat on 8 Lindsay
Vanaf
R835
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R835
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R835
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsay-weg 8, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA538e7d37b5618c91b6d7835ab10122bfb4ff211530be6f4b413f9a357e08a96ae12428e57537428c52b41c4d998c55f32f89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R835 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 8 Lindsay Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.535293513068 31.218055142328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem