Flamboyant 17
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 69, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Flamboyant 17 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Flamboyant-vakansiewoonstelkompleks in St Lucia geleë is. Die eenheid is in die middel van dié rustige dorpie en is stapafstand vanaf oorgenoeg restaurante, winkels en geriewe.
Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n kisvrieskas. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met OpenView-kanale. Die eenheid het ook lugversorging en 'n enkelmotorhuis.
Die verblyf het 'n omsetter wat die TV, ligte en waaier tydens beurtkrag aan die gang sal hou.
Die gemeenskaplike geriewe sluit 'n swembad en braai-area in.
Slaapplek
’n Bespreking by Flamboyant 17 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 347
Jaar gelys 7
Ligging
- Mckenzie-straat 69, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Flamboyant 17 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 69, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom