Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamboyant 17

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 347

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 72 resensies vir Flamboyant 17
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Matty H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker by die see.

Dit was baie lekker, die weer was 'n bietjie reënerig, maar verblyf baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

Thanks for being a great guest, Matty.

Flamboyant 17
Riaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met vriende

Baie lekker.

Ja, behalwe die krag wat jou skok in die stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel lekker met slegte weer.

Met aankoms was die plekkie skoon en netjies soos gewoonlik. Ons is beledig van die stort se glas te kraak, maar daar was reeds 'n kraak in. Bank in die TV-kamer is bitter ongemaklik; die springs druk in jou rug. Warm kraan in wasbak by die badkamer het geen warm water nie. Alles is reeds gerapporteer. Verder was alles meer as voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Baie lekker gekuier gedurende die 2 weke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam, alles wat jy nodig het en loopafstand van alles. Baie lekker gekuier.

Die eenheid beskik oor alles wat nodig is, die ligging is gemaklik en laat jou toe om alles in die omgewing te voet te besoek. Die swembad is baie gerieflik. Veilige parkeerarea, motorhuise is ongelukkig baie klein, groot voertuie sukkel om in te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sicumile M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sicumile M
Besigheidsreis

Lovely, spacious flat with backup power during load shedding. I had a lovely stay.

Lovely place. The place was exactly what I saw in the pictures. Definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rindie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rindie G
Gesin met tieners

Wonderlik en rustig.

Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaydene P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Amazing accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Enkelreisiger

Flat fully equipped. Fantastic value.

Fantastic flat, contained everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Naby alle winkels en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie was baie mooi skoon en netjies.

Baie dankie vir die lugversorger en plafonwaaiers in die eenheid. Dit was baie welkom in die hitte. Die eenheid was pragtig skoon en netjies. Baie oulike plekkie en het gehou van die motorhuis ook vir ons voertuig. Die eenheid is gerieflik naby winkels en restaurante. Baie dankie, ons sal Flamboyant 17 aanbeveel vir ons familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel was baie lekker.

Gerieflik gewees vir my en manlief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dawie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die uitsig van die woonstel stoep deur is in die motorhuise vas. Die stoep is klein en loop skuins afwaarts, wanneer dit reën reën jy nat. Die plastiekstoele is gebreek waarop jy moet sit, baie swak. Die braaiers is om die hoek in die gang en in die deurloop na die ander woonstelle waar jy uit die pad moet staan sodat verbygangers kan verby beweeg. Die bank in die sitkamer is swak gehalte. Die plankies druk in jou liggaam as jy daarop sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vusiemaxhaks@gmail.com M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusiemaxhaks@gmail.com M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

We enjoyed our time here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit is cozy.

The unit is cosy for 2 people. Great location, you can walk to several eating places, Spar and bottle store on your doorstep. Very quiet and peaceful. The only problem we had was with Liquor City who's security alarm kept on going off periodically for no reason and was ignored by the owner/manager. The body corporate also took it up with the owner, but unfortunately I had a few nights that I did not sleep well and battled to fall asleep several times. Hopefully the matter will be addressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was wonderlik, het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phumzile M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Phumzile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

I had a wonderful time. Neat rooms, peaceful and at the price we paid, I didn't think we would have cleaning services, but we had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S
Gesin met klein kinders

Baie aangename plek, goed geleë en baie vriendelik.

Baie lekker plekkie. Lekker gekuier. Sal enige tyd weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

Goeie dag Tersia,

Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom, kom kuier gerus weer by ons.

Vriendelike groete,
Yvonne

Flamboyant 17
Samukelisiwe Buyisile M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samukelisiwe Buyisile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very very poor no towels at bedroom and bathrooms.

We didn't enjoy because of poor service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Daar is elke dag skoongemaak. Daar kan dalk aan die veiligheid aandag geskenk word, die buitehek staan altyd oop en die garagedeur kan nie sluit nie. Baie dankie vir die skoon en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanetta R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanetta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die ligging is uitstekend. Ons kon loop oral waar ons wou wees. Die plekkie is klein, maar dit is al wat mens nodig het. Mooi netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing few days.

Clean, close to shop. Garage for car, absolutely stunning place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en lekker

Sentraal geleë, skoon en netjies. Die diens was uitstekend. Die motorhuis is net baie smal, mens sukkel om in en uit te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kitty S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in ’n skoon en netjies plekkie.

Al wat gepla het toe ons daar aankom, was dat niemand daar was om ons te ontvang of te sê waar ons die sleutel moet kry nie. Ek moes eers ’n nommer opsoek en is toe ingelig dat die sleutel by ’n ander kompleks gehaal moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sewcheren S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sewcheren S

Uitstekende diens. Yvonne was baie behulpsaam.

Uitstekende plek, baie netjies. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

Goeie dag

Dit was 'n plesier om julle hier by ons te kon huisves.

Hoop om julle weer spoedig hier by ons te kan huisves.

Vriendelike groete
Yvonne

Flamboyant 17
Pieter L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflikke plekkie in die middel van alles wat saak maak.

Meer gekry as wat ons verwag het vir die prys. Baie gemaklik, naby winkels en restaurante. Die swembad was 'n bonus. Baie dankbaar vir die lugversorger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Baie bly julle was gelukkig in die plekkie. Sien uit daarna om julle weer hier by ons te ontvang.

Flamboyant 17
Deon S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Net soos geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker Mal oor die plek

Die plek is netjies rusting Winkels om jou love die plek

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging maar benodig 'n goeie skoonmaak.

Die ligging van die woonstel stel jou in staat om na alle restaurante en winkels in die hoofstraat te stap. Ons was vriendelik verwelkom deur Ria en sy het ook moeite gedoen om ons bekend te maak met die loadshedding skedule. Die plekkie is knap, maar dit pla nie indien 'n mens heel dag uit is nie, alhoewel daar min pakplek is met net een hangkas in die kamer. Ek sal sterk aanbeveel dat 'n klein asblik in die badkamer geplaas word en dat die woonstel deeglik skoongemaak word, insluitend die "mould" wat in die stort is en die vloere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Goeie diens en sentrale ligging maak hierdie 'n goeie bestemming vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik naby al die nodige fasiliteite.

Het ons verblyf baie geniet, woonstel is goed toegerus. Kragprobleme in St Lucia tesame met beurtkrag was somtyds onaangenaam. Eienaar kan gerus oorweeg om bystand sisteem te installeer vir ligte, waaier en TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowan C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan C
Enkelreisiger

Very short, enjoyable, saw a few things.

People friendly, quiet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie kort, lekker, het 'n paar goed gesien.

Mense is vriendelik, stil.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianke D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianke D
Gesin met klein kinders

Vol ster van ons af.

Ons het geen klagtes oor Flamboyant 17. Tannie Ria is so vriendelik en behulpsaam. Aangesien 'n kragsubstasie probleme gegee het, het sy uit haar pad gegaan om dit gemaklik te maak vir ons. Ons verblyf was baie lekker. die lugverkoeler was 'n seëning in die warm weer, die woonstel is vol toegerus met als wat mens nodig het en meer. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak. Voorstel: 'n mop en 'n skoppie vir die vloer sal wel waardeer word aangesien ons 'n 9 maande oue morsjors het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly naby alle winkels.

Baie lekker plek om te bly baie naby alle aktiwiteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayla A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en groot genoeg.

Plek is goed in gerig, reg langs die braaiers en swembad. Veilig. Elke dag skoon gemaak, plek is ideaal vir 2 mense. Baie lekker gerus, baie stil en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

Baie aangenaam om julle as gaste te kon ontvang.
Kom kuier gerus weer.

Flamboyant 17
Charma S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie dankie Tannie Ria vir die vriendelike diens wat tannie altyd vir ons gee. Dit is altyd lekker om met tannie te gesels as ek die sleutels gaan optel en weer teruggee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik, 'n definitiewe aanbeveling.

Uiters professionele diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Gesin met klein kinders

Awesome getaway.

Awesome getaway, wonderful family destination.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike wegbreek.

Heerlike wegbreek, goeie gesinsbestemming.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

It was good to have you as guests and so good you enjoyed every minute.
Hope to see you back again.

Flamboyant 17
Martie S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.naby alles.

Dankie, ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Onverbeterlik.

Dit was 'n heerlike, kort wegbreek. Verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en goeie ligging.

Was behulpsaam met probleem rakende DStv. Woonstel netjies en op die oog af skoon, maar nie noodwendig higiënies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelius C
Gesin met tieners

Huidige opsigter moan oor alles bv. as kinders in swembad speel en bietjie lag.

Blyplek was lekker, behalwe vir gaste in nommer 13 wat oor alles gekla het. En dan praat die opsigter met kinders, het nie die guts om met ouers te praat nie. Sal eerder volgende keer 'n plek soek waar kinders hulself in 'n swembad kan geniet sonder dat suurknolle moan oor alles nie. As jy nie die gelag van kinders kan vat nie, bly eerder by jou huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Flamboyant 17
Madeleine L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf, lekker gerus.

Baie vriendelike diens ontvang van tannie Ria af. Skoon en netjies. Baie veilig en gerieflik naby alles. Definitief weer volgende keer van die fasiliteite gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle tweetjies as gaste te ontvang. Julle was voorbereid vir 'n lekker kuier.

Ek sien uit na jul volgende besoek.

Flamboyant 17
Dot J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks meer nodig nie.

Die plekkie het al die nodige in, en is lekker naby aan die swembad, en winkels. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven F
Gesin met klein kinders

Thank you Ria.

A very nice place to spend time with family, and the service from Ria was amazing, she is absolutely brilliant. Close to shops and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

It was a pleasure hosting your family.
Do come and visit again

Flamboyant 17
Monique V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monique V
Gesin met klein kinders

Die eenheid was substandaard.

Die mure was vuil. Die waaiers is los en onveilig. Die ketel trip die krag gedurig. Die televisie afstandbeheer is gebreek en nooit vervang nie. Dit was 'n gesukkel om die TV aan te kry. Die slaapbank in die sitkamer was vol sand toe ons daar aankom. Bestuurder was ongeskik toe ons gaan navraag doen oor die afstandbeheer. WiFi is vir al die ander eenhede beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal, naby alles.

Lekker gerus lekker geswem en die aircon en fans was wonderlik vir die hitte. Baie dankie. Pragtige bome en plante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie K
Besigheidsreis

Alles wat jy nodig het.

Heerlike verblyf, skoon en netjies, naby aan al die restaurante en winkels. Sal beslis weer daar tuisgaan. Waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

Dit was n kort kuier, nou het jul rede om te kom.
Sal haar enige tyd as gas verwelkom.

Flamboyant 17
Christoff M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christoff M

Heerlik.

Diens was aanvaarbaar. Baie lekker ligging is sentraal geleë so maklik om oral te loop waarheen jy wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

Julle was 'n aangename studente paartjie. Geen diens is gelwer in die woonstel nie, want u wou nie die woonstel laat diens nie.
Ons het dit nogtans geniet om jul as gaste te ontvang.

Flamboyant 17
Natalie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natalie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik vir 2 mense.

Dis 'n baie lekker eenheid. Ons het gemaklik gebly. Dis dalk belangrik om eie mes te neem om jou vleis of groente te sny, daar was nie 'n skêrp mes nie. Die banke is gemaklik maar dit kan beknop wees. Dis jammer die eenheid kyk uit op die straat, en dis nie meer privaat nie, want sit sou lekker wees om te kon sit buite en koffie drink of eet. Dis 'n lekker eenheid vir 2 mense, maar dit sou ongemaklik wees as jy kinders saamneem. Ook sal dit dalk goed wees om 'n mop in die eenheid te hou sodat die vloer gewas kan word want nadat mens kosmaak is die vloer vetterig en taai. Ongelukkig het ons nie skoonmaakdienste gekry die eerste 3 dae nie. Verder is die plekkie naby die winkel so dis maklik om te gaan goedjies koop wat nodig is vir ete. Ook is die braai netjies en naby die eenheid geleë. Dit was 'n lekker wegbreek en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rod C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rod C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie sleg nie.

Sal weer daar gaan uitspan, maar ander akkommodasie kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S

Heerlik plekkie sal vir enige persoon aanbeveel.

Goeie en netjiese plekkie met puik omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elné H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elné H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig great!

Skoon, netjies, naby aan alles. Regtig ‘n bargain! Vreeslik lekker gebly, sal enigetyd weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles na ons smaak en bo verwagting wat die kostes aanbetref.

Die 4 dae daar was baie lekker, ook omdat die huisie so netjies en goed toegerus was o.a. met volledige DStv. Die plek is elke dag skoongemaak. Werklik 'n juweel van 'n verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonet H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer met gehalte verblyf.

Ons het 'n aangename ontvangs gehad van die gasvrou, wat ons dadelik gehelp het. Ons verblyf was rustig en ons kon heerlik uitrus en die diens van die woonstel was 'n plus gewees. Ek sal vir seker dit aanbeveel. Dit was ons geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Wowie dit was lekker. Net reg vir ons honeymoon. Reg naby als. Lekker in als. Ek kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

Dit was nou 'n plesier om julle tweetjies te onthaal.
Gelukkigste twee mensies en voorspoed vir die toekoms. Ons sien jul gou weer, hoop ek.

Flamboyant 17
Pieter N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf, sentraal.

Netjies en uitstekende waarde vir geld vir mense bet 'n begroting. St Lucia is 'n great familie destinasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Enkelreisiger

Ek het dit baie geniet.

Plek is baie skoon en vreeslik rustig en baie netjies, naby aan alles en mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wesley T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley T
Gesin met klein kinders

Was a great getaway.

Was a great getaway, very relaxing destination and accommodating for kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamboyant 17 se terugvoer

It was a pleasure hosting them as guests.

Flamboyant 17
Cobus E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus E
Enkelreisiger

Gerieflik met billike pryse.

Baie netjies en gerieflik met goeie pryse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D
Gesin met klein kinders

Dit was rustig en lekker.

Flamboyant self se mense groet mens nie eers nie. Nie nice nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik, alles wat 'n mens nodig het.

Die ontvangsdame waar ons die sleutel moes optel was baie vriendelik en aangenaam. Sy het ons dadelik laat tuis vol. Die woonstel was baie netjies en skoon. Sal definitief teruggaan en aanbeveel vir vriende. Die ligging van die woonstel is perfek reg indie middel van die besigheidsomgewing. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit is 'n baie oulike woonstel. Baie goed ingerig. Het baie lekker gebly. Sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mev Antonette L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev Antonette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging - reg langs die Spar.

Ria was so vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer by nommer 17 wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer hier vertoef.

Met ons aankoms was daar 'n oomblik van ergernis te bespeur toe ons die sleutel gaan afhaal het en die klokkie twee keer moes lui en 'n redelike kill ontvangs gehad het. Die bejaarde dame was sigbaar geïrriteer oor die klokkie se lui en het dit nie probeer verbloem nie. Dalk kan julle die klokkie hoorbaar maak vir die operateur? Met die oopsluit van die eenheid was alle ergernis verby en is ons aangenaam verras van deur die mooi, skoon, netjiese eenheid. Meublement en alle toebehore is nie die goedkoopste beskikbaar en saamgeflans nie. Lugversorger, heerlike warm water, kraakvars beddegoed en algemene toestand van alles het bygedra tot 'n heerlike, rustige tydjie wat net te gou verby was. Probleme met die TV-ontvangs was ook glad nie 'n demper nie, wie kom in elk geval TV kyk as jy kom rus. Dankie mense vir 'n waarde vir geld verblyf-ervaring. Bespreek jou wegbreek hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorrie J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker! Maar..

Die feit dat die beheer van die verblyf nie op die perseel is nie maak dit moeilik om sleutels te kry of af te gee, asook om goed wat nie werk nie te rapporteer en herstel te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beena A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beena A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissful.

Beautiful place. Quite and serene, perfect place to get away from the hustle and bustle. Would recommend it to anyone looking for a peaceful and restful holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salona S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salona S
Gesin met klein kinders

Wonderful experience.

The accommodation was excellent, really value for money. Will definitely return and recommend. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 69, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliZTU5MDg3LTI1MDAtNGIwMS1iNDFlLWU4NjQ5ZTNiZWY4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 69 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.3741266 32.4122158
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem