Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Field and Stream

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The Nest
Selfsorg.
Eagle Crest
Selfsorg.
Cormorant Cove
Selfsorg.
The Farmstead
Selfsorg.
Die Lodge
Selfsorg.
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 11 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel aangesien daar 'n grondpad na die plaas lei.

Daar is nie selfsoonsein by die eenhede beskikbaar nie, maar wel by die ingang van die plaas en by die Wingers Bush Bar en skietbaan.
Ons het ongelukkig nie kredietkaartgeriewe nie.
'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld oor naweke, en 3 nagte geld oor 'n langnaweek met 'n openbare vakansiedag.
Sou daar enige verandering wees in die gepubliseerde tariewe, sal dit tydens jou bespreking aan jou gekommunikeer word.
Die volle gekwoteerde bedrag moet egter betaal word voor aankoms.
Slegs 3 van die eenhede (The Nest, Cormorant Cove en The Farmstead) is troeteldiervriendelik mits dit vooraf gereël word. ’n Fooi van R50 per dag per hond sal gehef word.
As gevolg van Covid-19 word die eenhede slegs skoongemaak indien dit vooraf gereël word. Let daarop dat alle eenhede, behalwe The Nest, skottelgoedwassers het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb32f8629f41c3fac67e5dc22f276183decfb9072a3cb35859524f2891487ce0dc33d4b78c8a355a0ab0eac3f7d069635a6ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Tonteldoos Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.42800495039 30.01495056189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem