Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferrox Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacyntha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Ferrox Rest
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Deon M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons moes langer gebly het.

Hoogs aanbeveel vir verblyf in Danabaai. Die woonstel is baie netjies en het alles wat nodig is om jou verblyf sorgeloos te maak. Die ongelooflike see uitsig vanaf die dek is 'n groot plus punt. Vanaf ons aankoms tot ons vertrek was dit 'n plesier by Ferrox Rest. Ons gasheer, Splash, was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilana S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, gemaklike blyplek en wonderlike gasheer!

@ Splash is 'n pragtige en gemaklike plek om te ontspan! @ Splash laat mens welkom voel van die eerste dag, skaars dat 'n plek aan alle vereistes voldoen! Ek sal @ Splash enige tyd sterk aanbeveel! "What a gem"!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, rustige paar dae in 'n goed toegeruste woonstel.

Pragtige uitsig uit woonstel. Die gasheer het uit sy pad gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuierplek en geriewe.

'n Baie lekker woonstel op die grond met pragtige see-uitsig. Alles in die plek wat nodig en baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat plekkie, goed ingerig met als wat jy benodig en heerlike weer!

Die binnebraai is ‘n groot pluspunt vir wanneer die wind onplesierig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende view, baie netjies en skoon.

Tydjie by @ Splash baie geniet, baie rustige en stil dorpie weg van die stad, maar hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met tieners

Heerlik gerus met alles wat 'n mens nodig het.

Ons sal beslis weer kom kuier. Die plekkie was pragtig skoon en die binne-braai is perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferrox-straat 89, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ZGCrq4fwBoBCg3Yu12iOhKdfQUhROoPKqVh85gZev7SSftoCk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 89 A. Ferrox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.19773472209 22.041463952393
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem