- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arum-weg 10, Murdoch Valley Noord, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Felsensicht Holiday Home is uiters na aan Boulders-strand, Simonstad, met 'n 180º-uitsig oor Valsbaai geleë. Die baai strek vanaf Muizenberg in die noorde tot by Kaappunt in die suide. Die huis is is met 4 sterre gegradeer en is ultramodern, groot, aantreklik en gerieflik.
Die huis is baie mooi ingerig met alle moderne geriewe. Alle noodsaaklike linne, eetgerei, breekware, glasware, potte en panne voorsien. Ons is 2 minute se stap weg van die Vissermanstrand en 20 minute se stap van die wêreldberoemde pikkewyne op Boulders-strand. Ons kan tot 6 persone in 2 dubbelkamers en een 2-enkelbedkamer huisves. Op die boonste vloer is daar 3 slaapkamers wat na die stoep teen die see lei en 2 badkamers, waarvan die een en suite is met bad en stort. Die verblyf is toegerus vir selfsorg en kinders is welkom. Let asseblief daarop dat rook verbode is.
Ons bied gratis WiFi aan al ons gaste. Dit is regdeur die huis beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n volledige DStv. 'n Gratis skoonmaakdiens is een keer per week beskikbaar.
Ons het 'n groot toesluitmotorhuis en stoorkamer. Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, eetkamer, sitkamer, gastebadkamer, opwasplek, 'n glasoppervlakstoof met oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, 'n Jetmaster-kaggel, satelliet-TV, ondervloerse verwarming, 'n groot buitepatio met 'n heerlike uitsig en 'n Weber en gasbraai waarvan jy gebruik kan maak.
Die volgende strande is tussen 200 m en 2 km van Feslensicht af: Vissermanstrand, die Windmeul se strand, Boulder-strand (Nasionale erfenisterrein), Foxy strand, Water's Edge- en Seaforthstrand. Langestrand en Simonstad is 4 km van Felsensicht af.
Slaapplek
’n Bespreking by Felsensicht Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
- Italiaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Arum-weg 10, Murdoch Valley Noord, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Felsensicht Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Murdock Valley Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arum-weg 10, Murdoch Valley Noord, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom