Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feather Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

RYNO Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Feather Rest
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Michiel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit vir seker aanbeveel.

Ons verblyf was baie lekker gewees. Kan dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emma C
Besigheidsreis

Teleurstellend.

Tenspyte van die feit dat die eienaar baie mooi verduidelik het wat alles beplan word, was die verblyf uiters teleurstellend. Vensters het net kantgordyne voor wat geen privaatheid gee vanaf die hoofhuis tot in die slaapkamer wat ook nie deur het om toe te maak. Die slaapkamer het geen vensters wat oopgemaak kan word vir vars lug nie, geen waaier of lugreëling nie. Andersins was dit mooi netjies en veilige parkering.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Feather Rest se terugvoer

Hi Emma, ek is vreeslik jammer dat jy nie jou oorbly geniet het nie. Jou resensie is die eerste negatiewe resensie wat ons oor enige van ons platforms ontvang het. Ons neem kennis van jou kritiek.

Feather Rest
Hanlie J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, gerieflike en uitstekende en vriendelike diens!

Ons het heerlik geslaap in Feather Rest. Dis 'n lieflike en gerieflike plekkie. Ek wil hul komplimenteer met hul webtuiste. Ons ry baie rond, het al in baie selfsorg eenhede geslaap, maar nog nooit so 'n uiters behulpsame webtuiste teëgekom nie. Dis uniek! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R575
R575 R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf R575
R575 R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf R575
R575 R460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Farlane-straat 5, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04cf7a57e735e74c13fe2a15190e70e54f8b2bb4f2104ec0b9077d3b32db4e858bd10cf0f7ea585c50415491ae3352fb1624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R575 nouVanaf R460 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 5 Mc Farlane Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.152164401421 26.183598320203
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem