Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm @ The Sea

Kiepersol Kothuis A
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié moderne selfsorgkothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die kothuis het 'n gasstoof, gasgeiser en beurtkrag-ligte. Die kothuis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Linne en badhanddoeke word voorsien en vir langer verblyf word dit op die sewende dag vervang. Een sakkie vuurmaakhout word voorsien. Die kothuis het ongelukkig nie toegang tot die swembad nie. Toegangsbeheer word toegepas deur middel van 'n hek.

Huisreëls

Let wel:
- Geriewe mag slegs gebruik word deur bespreekte gaste - geen ekstra gaste.
- Partytjies en geleenthede mag nie op die perseel gehou word nie.
- Geen troeteldiere.
- Rook is verbode.
- Die bestuurder woon op die perseel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kiepersol Kothuis B
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié moderne selfsorgkothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die kothuis het 'n gasstoof, gasgeiser en beurtkrag-ligte. Die kothuis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Linne en badhanddoeke word voorsien en vir langer verblyf word dit op die sewende dag vervang. Een sakkie vuurmaakhout word voorsien. Die kothuis het ongelukkig nie toegang tot die swembad nie. Toegangsbeheer word toegepas deur middel van 'n hek.

Huisreëls

Let wel:
- Geriewe mag slegs gebruik word deur bespreekte gaste - geen ekstra gaste.
- Partytjies en geleenthede mag nie op die perseel gehou word nie.
- Geen troeteldiere.
- Rook is verbode.
- Die bestuurder woon op die perseel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Farm @ The Sea
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n eetkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n aparte opwaskamer. Die groot buitebraai-area lei na die swembad met 'n buitebadkamer. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Die huis het rugsteun-sonpanele en batterye wat beteken dat beurtkrag dit nie affekteer nie, solank die weer gunstig is.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Linne en badhanddoeke word voorsien en vir langer verblyf word dit op die sewende dag vervang. Een sakkie vuurmaakhout word voorsien. Die kothuis het ongelukkig nie toegang tot die swembad nie. Toegangsbeheer word toegepas deur middel van 'n hek. Slegs die hoofhuis het toegang tot die swembad. 'n Skoonmaker is beskikbaar.

Huisreëls

Let wel:
- Geriewe mag slegs gebruik word deur bespreekte gaste - geen ekstra gaste.
- Partytjies en geleenthede mag nie op die perseel gehou word nie.
- Geen troeteldiere.
- Rook is verbode.
- Die bestuurder woon op die perseel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B16B, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45be82af60f91ad0a4333b0200af1db2fe26f9960ec05dc195fd9bcf83fafc74536e96a7fcc40fc45336f9b14466202aa43c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Farm B16B East London 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.922555497739 27.922369837761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem