Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fabre House

Selfsorg
Winteraanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Way 997, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 195 R1 463 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fabre House is 'n ongekunstelde strandhuis in George-weg in die hartjie van Pringlebaai. Hierdie huis spog met 'n pragtige uitsig op die berge en is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aangesien dit in 'n stil en rustige area geleë is en naby die see is.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is op die boonste verdieping en die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Alle linne word verskaf, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is op die onderste verdieping en is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiestasie toegerus. Die kombuis lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes saam kan geniet. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar in die waskamer. Daar is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV op die boonste verdieping. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eetarea lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braai. Die sitarea op die boonste verdieping lei na die gedeeltelike onderdakbalkon met sonstoele wat dit die ideale plek maak om 'n skemerkelkie te geniet en die uitsig op die berge in te neem.

Pringlebaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir natuurliefhebbers op soek na 'n ontspannende wegbreek. Gaste kan voetslaanroetes verken, walviskyk, voëlkyk, watersport beoefen, wynproe en die plaaslike markies besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Fabre House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Fabre House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 88

Jaar gelys 5

Ligging

  • George Way 997, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fabre House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 195
R2 195 R1 463
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 195
R2 195 R1 463
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Way 997, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb085b71776b06595546c2148cbcd6bf2cc9c1048a82c191bfa2f2a96c0f959e95dfaa4eb6f629ba00ed27e91e25b369c1d47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 195 nouVanaf R1 463 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 997 George Way Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3432953 18.8389721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem