by Eve at Klerck Guesthouse | LekkeSlaap
+31

Eve at Klerck Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 19:00
  • Adres: Klerck-laan 120, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eve at Klerck Guesthouse is in Brandwag, naby Bloemfontein se sakekern en bied gerieflike verblyf in ’n stil buurt, naby winkelsentrums en skole.

Verblyf word in verskeie kamers met privaat badkamers gebied. Daar is verskeie kamertipes om aan gaste se behoeftes te voldoen. Elke kamer is met ’n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan op versoek gereël word.

Die gastehuis het sitplekke buite en braaigeriewe. Die eiendom het elektriese omheining en genoeg veilige parkeerplek op die perseel. Spa-behandelings is by die gastehuis beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Eve at Klerck Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Klerck-laan 120, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Eve at Klerck Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 19:00
  • Adres: Klerck-laan 120, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a60d4af744a111c55b3fc7c7787c6d3746aa7b2bbc9ee2df3d95df4bcb68fbbcc061166c59b56dfcfaa4394c5aa79668282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 120 Klerck Avenue Brandwag 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 19:00 -29.10289 26.20221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem