by Eve at Klerck Guesthouse | LekkeSlaap
+31

Eve at Klerck Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Eve at Klerck Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Melody J - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody J
Saam met vriende

Very accommodating, clean and safe.

Very accommodating staff and very friendly. Clean and comfortable rooms. Loved the shower. Will definitely recommend.

Marilese S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marilese S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit wat op advertensie wys en dit wat ons beleef het nie dieselfde. Handdoeke baie oud, kamer ruik na muf. Stort was nie skoon nie, en vroeg die volgende oggend deur personeel wat raas wakker gemaak.

Sal definitief nie weer daar bespreek.

Noel K - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient stopover.

Friendly service from all. Room was clean and ready on arrival even though we were an hour early. Room needs a little TLC : curtains/plaster chips on wall corners. Mattress needs replacing.

Deon G - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon G
Gesin met tieners

Ons het net daar geslaap.

Die plek was skoon en netjies.

Adri K - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Maklik om te kry. Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.

Kelsey-leigh K - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelsey-leigh K
Gesin met tieners

Ons verblyf by die gastehuis was puik. Die gastehuis is sentraal tot al die plekke waar ons moes wees, insluitend die winkelsentrums.

Ons beveel aan dat die gastehuis borde het en die korrekte hoeveelheid (die totale aantal mense wat die kamer kan akkommodeer) eetgerei beskikbaar het in die kamer vir gaste wat langer as 2 dae bly.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 19:00
  • Adres: Klerck-laan 120, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a60d4af744a111c55b3fc7c7787c6d3746aa7b2bbc9ee2df3d95df4bcb68fbbcc061166c59b56dfcfaa4394c5aa79668282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 120 Klerck Avenue Brandwag 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 19:00 -29.10289 26.20221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem