Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril Villas Holiday Apartment

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 28

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Estoril Villas Holiday Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cleveland L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cleveland L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Goeie ligging en goeie diens ontvang. Die plekkie is netjies en bied waarde vir geld. Ek sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabiet C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiet C
Gesin met tieners

The family was visiting Mossel Bay for the first time on a vacation.

For a family vacation, Mossel Bay is a great location. The Estoril Villas Holiday Apartment's location couldn't be better: Only a short stroll to the beach (we love waking up to the sound of waves). Convenient location near shopping and other amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Sal verseker weer teruggaan volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Gesin met tieners

Alles netjies en baie gerieflik en baie naby by strand. Mooi uitsig.

Baie goeie diens en indien ons enige vrae het was Wanda altyd beskikbaar om te help. Baie netjiese kompleks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katryn H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, naby aan alles.

Plekkie is lekker naby aan alles. Gemaklik om jou bagasie in te dra, hysbak regoor blyplek. Veilige kompleks. Kinders geniet die see en waterglybane wat naby is. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanton A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanton A
Gesin met tieners

Worth the stay and very homely.

We received more than expected and the owner is very friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Gesin met tieners

Persoonlike aandag verg aandag.

Persoonlike diens was baie swak. Ons was verplig na 9 ure se reis, nog 'n 40 km draai te ry om die eenheid se sleutels te gaan afhaal op Grootbrak. Met ons aankoms by die eenheid het die kode vir hekingang nie gewerk nie. Ons het dit gerapporteer waarna ons 3 ure moes wag om in te gaan. Ons het 'n R1000 breekskade betaal maar daar was geen inventaris in die eenheid nie. Dit is 3 weke later en die breekskade terugbetaling is nog nie terugbetaal nie. Die eenheid was ook nie afgestof of uitgevee voor ons aankoms nie. Alles was baie vol stof. Die yskas het nie gewerk nie en is eers die volgende middag herstel. Die venster was so vuil jy kon nie deur hul sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrtle W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle W
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Het kuier geniet. By die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bekithemba D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bekithemba D
Saam met vriende

Good, everything on point.

Accommodation has everything you need from dishwasher soap to toilet paper, hot water, closer to beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shalene A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Shalene A
Gesin met tieners

We had a great time. Wonderful place, nice view and nice, homey feeling.

The only problem we had at first was parking however it was resolved. Very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e8a8b8c337d3eb4a483f90ad26a3f7ebd3eb635d3f76d9831b0e8094f5357d8ecd9bd38bbfffb5c10d607b400784f6cfd76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Beach Boulevard Estoril Villas 78 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161600661174 22.108445457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem