Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril Villas 62

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Estoril Villas 62
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rene F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene F
Gesin met tieners

Baie lekker.

Heerlik gebly. Skoon en netjies. Vriendelike gasvrou. Veilig. Verwelkom met sjokolade en melk in die yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Estoril Villas 62 se terugvoer

Hi René. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet! Ons hoop om julle gou weer in ons pragtige dorp en in Estoril Villas 62 te verwelkom.

Estoril Villas 62
Deidre S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S
Saam met vriende

Netjiese pragtige plek.

Ons het baie, baie lekker gebly. Verskriklik oulike plek. Ons gaan definitief weer terug volgende jaar. Ligging is ideaal naby die strand en inkopiesentrum. Baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Estoril Villas 62 se terugvoer

Hi Deidre! Baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het en sien uit na julle volgende besoek.

Estoril Villas 62
Karen M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Lekker rustige omgewing en goeie ligging. Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, netjiese plek en ten volle toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yazmine M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yazmine M
Saam met vriende

Dit was 'n lieflike kuier daar.

Ek het baie lekker gebly en dus baie rustig en veilig. Ek sal altyd daar wil gaan bly as ek in Mosselbaai is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Estoril Villas 62 se terugvoer

Hi Yazmine! Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Estoril Villas 62
Ugene V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ugene V
Gesin met tieners

Baie lekker gesellige woonstel.

Ons het dit baie geniet en Lizette was vriendelik en baie behulpsaam. Die woonstel was skoon en netjies en ons verblyf was gemaklik. Sal enigetyd Estoril Villas 62 aanbeveel vir mense wat naby alles wil wees asook rustigheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Estoril Villas 62 se terugvoer

Baie dankie Ugene, hoop ons sien julle gou weer!

Estoril Villas 62
Lauren A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren A
Gesin met tieners

Was a lovely place, spacious and close to the beach and Waterpark. We enjoyed every day and Lizette was very friendly and sweet. We will definitely recommend this lovely unit.

There is nothing negative of our stay. We loved every moment of it. Thank you Lizette for this lovely experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Estoril Villas 62 se terugvoer

Thank you so much Lauren. We are glad that you enjoyed your stay.

Estoril Villas 62
Ro-anb J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ro-anb J
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike kuier.

Estoril Villas 62 is tops️, sal dit definitief aanbeveel. Ons was baie vriendelik ontvang, dankie Lizette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Estoril Villas 62 se terugvoer

Baie dankie Ro-anne. Ons is bly julle het dit geniet. Sien julle hopelik gou weer.

Estoril Villas 62
Fanus T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus T

Langnaweek saam met kinders wat kom kuier het by die see.

Ons kinders van die Kaap het kom kuier. Beide ons en hulle het vir die laaste paar jaar weens werksdruk nie verlof geneem nie en het 'n naweek se ontspan broodnodig gehad. Verblyf by Estoril Villas62 was perfek. Ons is hartlik ontvang deur die eienaars. Die woonstel is ruim, goed toegerus, baie netjies, skoon en veilig. Ons voertuie was veilig in die kompleks. Die strand en ander vermaak is stapafstand. Ons kon saans lekker ontspan met 'n braaivuurtjie op die balkon. Sal enige tyd die Estoril Villas 62 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Estoril Villas 62 se terugvoer

Baie dankie Zalinda. Ons is bly julle kon ontspan en uitrus. Sien uit na julle volgende besoek.

Estoril Villas 62
Marna B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Woonstel het alles in wat jy nodig het. Kompleks is veilig en loopafstand van die strand en supertube af. Ons het behoorlik gerus. Sal weer gaan. Lizette wat altyd beskikbaar as ons 'n vraag gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Estoril Villas 62 se terugvoer

Baie dankie Marna. Ons is bly julle het dit geniet.

Estoril Villas 62
Sanette H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette H

Great verblyf! Kan dit aanbeveel!

Baie netjiese eenheid. Alles wat nodig is is daar! Lizette is puik en baie behulpsaam gewees. As ek ooit weer in Diaz-strand moet tuisgaan, sal ek weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Estoril Villas 62 se terugvoer

Baie dankie Sanette. Hoop ons sien julle gou weer.

Estoril Villas 62
Pieter F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F
Gesin met tieners

Lekker gebly en baie lekker eenheid. Lizette was baie behulpsaam en het gesorg dat alle reëlings reg en in plek is.

Eenheid het alles wat jy op vakansie nodig het en dis 5 minute se stap vanaf die hoofstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Estoril Villas 62 se terugvoer

Baie dankie Pieter. Hoop ons sien julle gou weer.

Estoril Villas 62
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg-wes, Estoril Villas 62, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74667ed82d2eeb71b59c9223ed3393adb9b75ab04038f921cda9e199dcd9d9f729b21812ab8cea14ecbd7f952490d1fd7642?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Beach Boulevard West Estoril Villas 62 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.161647689279 22.10907539522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem