Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril Villas 03

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

DAnvo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Estoril Villas 03
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Vidette B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vidette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Min wat mens hierdie tipe woonstel kry vir die prys. Dit sal vir seker nie ons laaste kuier by Estoril Villas 03 wees nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique M
Gesin met klein kinders

Die kuier was lekker gewees.

Wil net sê baie dankie aan die gasheer vir die uitstekende diens. Dit was baie lekker gewees en kan nie wag vir die volgende kuier nie. Ek beveel die plek aan, dit is baie stil en lekker naby die see. Regtig geen probleme gehad daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes, Estoril Villas 03, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf30ae39198031a0d1a170686a74781c2dc6a05c9c3fcab63a6e01d10edec83ef0c7554d3e596216551b2c37c13e6f4648131?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Beach Boulevard West 03 Estoril Villas 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.16170461517 22.108449828998
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem